Page 7 of 16

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 19 Jul 2013 08:23
by ricster
Come on guys, this is a fantastic event!!! I have always enjoyed it !!

Its very similar to the Reach for a Dream fun day we had a few months back.

I know the fuel price is killing us all, but we are in discussions with Nissan to possibly cover entry fees.... Hey even the diesel is expensive... :lol:

As usual, we will have the best team spirit.... we always kick butt with this!!, and hopefully we will achieve a good score on the obstacles. It is a fun day so will not be a killer course!!

George.... :redface: :redface: I'll send my forms to you now.... just need to scan them in quick!!

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 19 Jul 2013 18:05
by andredurand
Dag se George ek wil net weet of jy my aansoek gekry het .

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 22 Jul 2013 07:13
by georgeb
andredurand wrote:Dag se George ek wil net weet of jy my aansoek gekry het .
Hallo Andre - nog niks.

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 22 Jul 2013 08:42
by ricster
Mine has been sent to you George.

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 22 Jul 2013 17:28
by andredurand
Ek gaan weer probeer om vir jou te stuur maar die keer deur email

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 23 Jul 2013 06:44
by PeetO
Ek en my seun Petrie het baie uitgesien om deel te neem maar moet ongelukkig onttrek omdat ons nou die 17de uitstedig gaan wees. Baie jammer vir die ongerief en ek hoop een van die reserwes kan ons plek vat.

Peet

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 23 Jul 2013 07:33
by georgeb
This is how we look at present - see attached. We need more participants!

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 23 Jul 2013 14:05
by Schalk
oom george ek sal vnaand die papiere ens invul en laat my broer ook teken by dit en more vir oom email. moet ek enige iets betaal vir die event of hoe werk dit, daai part iewers mis gelees

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 23 Jul 2013 14:15
by georgeb
Schalk wrote:oom george ek sal vnaand die papiere ens invul en laat my broer ook teken by dit en more vir oom email. moet ek enige iets betaal vir die event of hoe werk dit, daai part iewers mis gelees
Hallo Schalk - regso, dankie. Nee, tans geen geld ter sprake nie. Ons is besig met Nissan om die dag vir ons te borg in terme van inskrywingsgeld.


Groete

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 23 Jul 2013 14:41
by Schalk
ok dankie, :woo: