Re: Suspension
Posted: 28 Jul 2009 17:44
Koos,
Jy hoef nie n suspension upgrade te doen om die airlifts in te sit nie - MAAR die airlifts gaan jou nie meer grondvry hoogte gee nie - net BAIE BETER stabiliteit op die "bodyroll" van die voertuig.
Airlifts is eintlik meer bedoel vir voertuie wat baie swaar gelaai word en voertuie wat baie swaar sleep - dis net om die voertuig weer "op" te tel sodat alles gelyk is - en n moe*se "relief" op jou agter shocks en coils te gee!!! Jy kan dit ook aanwend onder normale ry omstandighede. Vra maar die ouens (Tjaart op die forum - hy het dit in sy voertuig) se die rygerief wat daarmee gepaard gaan is absoluut asemrowend - BAIE BAIE meer stabiliteit en baie beter padhou vermoe op grond paaie.
Ek sal nou maar vir eers nie suppliers noem nie - maar mens moet maar rondbel vir pryse. Die pryse het by die verskillende installers gewissel tussen R3000 en R3500 - dis nou vir die agterstes en alles ingesluit. Jy kry ook airlifts vir voor - maar nie een van die installers wat ek mee gepraat het beveel dit aan nie - hulle se almal dis onnodig om voor in te sit. Daar het die pryse gewissel so tussen R2800 en R3200.
Soos reeds gese gaan my voertuig volgende week in vir fitment - en dan slaan ek die langpad vir die laanngg naweek - gaan swaar gelaai wees, trailor sleep en ook 2 verskillende trails die Sat en Son doen - en ek sal verseker my terugvoer na daardie naweek post.
Hoop my inset is ietsie werd vir jou.