Page 7 of 10
Re: My nuwe speelding
Posted: 17 Oct 2012 17:29
by Grant
Dit lyk nou bag gat.
33" is nie a probleem nie maar stel voor jy kry a paar flaps, veral voor. My troll with the standrd mud flats still gets pepered on the rear wheel arches.
Re: My nuwe speelding
Posted: 18 Oct 2012 08:39
by marakasmalan
Ek het my mudflaps juis verloor agv die 33" bande - reverse in gras en dan een nag se gespook in die sneeu.
Waar is Duckitt? Het jy nie een of ander slim plan met die mudflaps gemaak nie?
Re: My nuwe speelding
Posted: 18 Oct 2012 09:03
by Kagiso II
Duckit hang bal in Mauritius .. re-peat hanni-moen as jy my vra
Maar daar is 'n patent wat Oompi 'n eeu of wat gelede op een vanni web blaaije geplak het -- Daai pizzi is doot so hettie weer die prentjie nie - maar die beginsel werk so:
oneraan jou mudflap maak jy dun ketting vas [smal strokie flat bar met "eyelett" inni middel -- dan, onner jou baampir sny jy "T" vormige slooitjie in - Nou, haak jy daai kettingkie ini T sloot in [sit 'n knop aan sy end sodat hy nie uittrek nie -- en waar jy ROF rof gaan of reverse, trek jy daai flap op met die ketting so hoog jy wil [omtrent waterpas] en haak net die ketting in die T sloot
[sal IEMAND wat KAN teken die ding teken asb ????]
Re: My nuwe speelding
Posted: 18 Oct 2012 09:12
by marakasmalan
Kyk na die verskil tussen my L en r, die fotos is minder as 'n uur uitmekaar geneem, en die R foto na die L foto.
sonder mudflap voor:

- IMG_0217.jpg (156.73 KiB) Viewed 2093 times
(Links is my voorste modderskerm weg en regs is my agterste modderskerm weg)
Met mudflap voor:

- IMG_0205.jpg (122.48 KiB) Viewed 2093 times
En ook om te wys die plastiek fenders om die modderskerm werk ook:

- IMG_0189.jpg (46.49 KiB) Viewed 2093 times
Halfpad deur die vakansie toe die geld vir petrol op is :)

- IMG_0275.JPG (154.82 KiB) Viewed 2093 times
Lundean's nek pas 23:00 08-08-2012

- DSCF6438.JPG (99.57 KiB) Viewed 2093 times
Re: My nuwe speelding
Posted: 18 Oct 2012 09:16
by marakasmalan
Peter, post dalk 'n fototjie van jou patent, 'n funksionele benadering maar ek hou nogal van daardie ene.
Re: My nuwe speelding
Posted: 18 Oct 2012 09:41
by Kagiso II
Get the pictjaa' ???

- Mud flap savers xOompiMac.JPG (22.28 KiB) Viewed 2089 times
Re: My nuwe speelding
Posted: 18 Oct 2012 09:55
by marakasmalan
Yip, dankie Oom!
Dink dis die toekoms daardie.
Re: My nuwe speelding
Posted: 18 Oct 2012 10:46
by Kagiso II
dis die neukery -- ek kan die goed "uitdink" maar nie teken nie -- en dus ook nie maak nie - en ook nie patent nie -- en da kom anner d**** w***** en p[leg met my planne [soos daai vent wat die kit inni flap gepak het .. en paar anner
maar hirri ene .. ? Jy kan maar maak
Dink tog ek moet vir P C ompraat om paar te maak ???
Re: My nuwe speelding
Posted: 22 Oct 2012 07:21
by offroadbiker
Beplanning was om binnekant klaar te maak, maar soos altyd het daar iets voorgeval en het die tyd my alweer ingehaal
MAAR, daar was darem vordering, die deure is almal klaar net so bietjie gom hier en daar, al die "los" panele agter is gefit - so dis basies die console tussen die voorste sitpleke en rondom die ratte en dan die sitplekke - behoort dit gedurende die week klaar te kry

.
Die elektriese fensters werk 100% en het ook die klank stelsel opgekoppel en DAMN nie te sleg nie hy kan darem so bietjie geraas maak

Re: My nuwe speelding
Posted: 22 Oct 2012 07:23
by offroadbiker
Moet se die agterste "plastiek" wat nie -oorgedoen- is nie steek nou baeie sleg af, so sal maar sodra daar weer paa sente los is dit ook maar laat oordoen.