Page 7 of 16

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 13 May 2016 09:41
by offroadbiker
Bought the oil, bought the paraffin, and :thumbdown: cant get the diff plug out :redface:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 13 May 2016 10:18
by SJC
Michael wrote:Fanus, het jy nou al jou diff olie kon ruil?? Jy sal moet jou LSD kry om te werk voor die volgende 4x4 dag anders gaan jy sukkel
Dis die waarheid.
Hier is so bultjie naby my huis by 'n ou mynshoop/quarry. Ek het hom al 'n paar keer met die 4.5 uit gery sonder enige moeite. (bandruk - 2.1bar).
Het hom vanoggend met die bakkie probeer.... na die 10-15de keer maar op gegee. As jy amper heel bo kom is daar 'n "gat" by regter voor wiel en een op linker agter wiel.. :thumbdown: Het so vinnig as wat ek kan 1ste, vinnig as wat ek kan tweede, het probeeer om stadiger te ry, niks werk nie. Daar is ook nie spasie om ander lyne te vat nie, dis 'n uitgetrapte 2 spoor... OP my bakkie, agv van die gewigs verdeling, die oomblik as jou wiel voor 'n gat vind lig hy agter op... Miskien moet ek so paar sakke sement gaan koop en weer probeer. :eureka:

Nou nie koos se klim nie maar lekker steil en 'n uidaging met harde bande. :biggrin:
IMG_3075.JPG
IMG_3075.JPG (338.2 KiB) Viewed 1792 times
IMG_3076.JPG
IMG_3076.JPG (481.89 KiB) Viewed 1792 times

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 13 May 2016 10:23
by SJC
offroadbiker wrote:Bought the oil, bought the paraffin, and :thumbdown: cant get the diff plug out :redface:
Dink ek gaan ook met die een sukkel. Moes heelwat q20 op die anti-sway bar boute spyt net om die goed los te kry....

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 13 May 2016 11:28
by Pieter B
Gooi so half kubieke meter riviersand agter in die bak en dan probeer jy weer daai obstacle :eureka:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 13 May 2016 12:21
by SJC
Pieter B wrote:Gooi so half kubieke meter riviersand agter in die bak en dan probeer jy weer daai obstacle :eureka:
klink na 'n plan. :thumbup: my kinders het my reeds gevra vir bietjie sand. Hoop net dit werk, want as ek met 'n vrag sand daai bult moet af reverse gaan dit bietjie moeilik gaan... :redface:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 13 May 2016 12:30
by Herrie
Ek het die LSD olie by Autozone in Pretoria gekoop 5l vir R215!

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 13 May 2016 13:05
by SJC
Herrie wrote:Ek het die LSD olie by Autozone in Pretoria gekoop 5l vir R215!
Dis nie selg nie.
Teen R90 vir 500ml syntrax kan mens net so wel nissan se lsd olie koop... R900 vir 5liter.. :surprised:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 13 May 2016 13:18
by ricster
Yeah that diff oil filler nut is a bliksem. Easiest way it probably to go to a tyre place and ask them to loosen the nut with their air impact wrench. I tried to loosen mine a few years back to change the diff oil on the front and back diffs.... not a flippin chance could I even budge the nut, even with a long gwalla to get some leverage. When I took my Patrol to 4x4 megaworld to fit new OME suspension lift I asked them to loosen the nuts for me.

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 13 May 2016 13:23
by offroadbiker
Herrie wrote:Ek het die LSD olie by Autozone in Pretoria gekoop 5l vir R215!
Harry presies watter maak olie is dit?

dankie

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 13 May 2016 13:25
by offroadbiker
ricster wrote:Yeah that diff oil filler nut is a bliksem. Easiest way it probably to go to a tyre place and ask them to loosen the nut with their air impact wrench. I tried to loosen mine a few years back to change the diff oil on the front and back diffs.... not a flippin chance could I even budge the nut, even with a long gwalla to get some leverage. When I took my Patrol to 4x4 megaworld to fit new OME suspension lift I asked them to loosen the nuts for me.
My problem is that the hole is no longer a square hole, seems the diff has taken a shot or two :redface:

After getting it "fixed" wane see if I can fit a PC diff guard on the back as well.