Page 6 of 10
Re: Tlou - My TD42
Posted: 03 Feb 2020 10:49
by petri oosthuizen
Oetie wrote: ↑31 Jan 2020 08:45
petri oosthuizen wrote: ↑30 Jan 2020 21:15
Mooi Trol….!! Jis daai kar staan BAIE mooi op sy suspensie!!
Petri hy het Bilstein shocks en OME coils op. Staan mooi en ry baie gemaklik. Opmerking van Michael af wat baie verskillende Patrols ry is dat hy baie sag ry.
Oetie
Jyt nie dalk die coils/shocks se specs nie asb?? Ek sal dalk ook daarna kyk. Ek het net brand new Monroe shocks op my GL...….sal dalk dan nou maar net kyk ma coils.
Maar ek soek BAIE min lift, so ek sal redelik sag/kort coils moet kry
THANKS
Re: Tlou - My TD42
Posted: 03 Feb 2020 11:34
by Oetie
petri oosthuizen wrote:Oetie wrote: ↑31 Jan 2020 08:45
petri oosthuizen wrote: ↑30 Jan 2020 21:15
Mooi Trol….!! Jis daai kar staan BAIE mooi op sy suspensie!!
Petri hy het Bilstein shocks en OME coils op. Staan mooi en ry baie gemaklik. Opmerking van Michael af wat baie verskillende Patrols ry is dat hy baie sag ry.
Oetie
Jyt nie dalk die coils/shocks se specs nie asb?? Ek sal dalk ook daarna kyk. Ek het net brand new Monroe shocks op my GL...….sal dalk dan nou maar net kyk ma coils.
Maar ek soek BAIE min lift, so ek sal redelik sag/kort coils moet kry
THANKS
Petri, ek stel voor jy praat met Michael van SOJO. Ek het die Bilstein shocks deur hom bestel en hy het hulle vir my ook ingesit.
Ek het ook al die bushes laat vervang met Terrain Tamer bushes.
Die OME coils was gebruikte coils wat ek by martyn gekry het, hy het dit van sy Patrol afgehaal en met nuwe OME coils en shocks vervang. Ek het reeds die bokse weg gegooi en kan ongelukkig nie die specs gee nie.
Foto’s van die suspensie geneem die naweek tydens ORRU training:
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tlou - My TD42
Posted: 15 Aug 2020 18:26
by Oetie
Re: Tlou - My TD42
Posted: 15 Aug 2020 19:59
by NoPressure
Ek moet sê dit lyk baie goed.
Sodra ek 4.6 ratios vir my H260 kry sit ek 36" skinnies op

Re: Tlou - My TD42
Posted: 15 Aug 2020 20:12
by hugejp
NoPressure wrote: ↑15 Aug 2020 19:59
Ek moet sê dit lyk baie goed.
Sodra ek 4.6 ratios vir my H260 kry sit ek 36" skinnies op
Waar kry jy 36" skinny tyres??
Re: Tlou - My TD42
Posted: 15 Aug 2020 20:13
by hugejp
Oetie wrote: ↑15 Aug 2020 18:26
Tyd vir n update. Ek het die 33’s vervang met 35’s en is baie gelukkig daarmee. Met die torque van die 4.2 diesel met die turbo, veral na Michael weer bietjie gestel het, voel ek geen invloed van die groter bande op die kar.
Die groter band het gekeer dat die spaar op die standaard bracket pas, toe maak ek maar n plan.
Ek sal moet versigtig wees met oopmaak omdat die spaar teen die lig druk.... kan nie meer links nie wat die speling by die klein deur is min.... dalk maar sente weg sit vir n BZT rear bumper en swaai arm...
Die foto’s is geneem voor die brackets geverf is, ek het hul darem nie so ongeverf opgesit nie...
n Foto spreek meer as woorde:
Sent from my iPhone using Tapatalk
Looking Fantastic!!!
Re: Tlou - My TD42
Posted: 16 Aug 2020 07:47
by Anthony Forgey
too legit!
Re: Tlou - My TD42
Posted: 16 Aug 2020 08:33
by graham1
Very very nice!!
Did you find any difference in stability with changing to the 35s?
I’ve still got that test set on mine, same that you tested with, and I’ve found on these small uneven roads out here in harties it takes some real concentration to keep the thing in a straight line. It tram lines badly in the ‘ruts’/lanes.
No more being able to read a quick text, or even change the radio station, I need eyes on the road 100% of the time now to keep on the road.
I’m wondering if it’s the badly worn tyres maybe?
Or I guess it’s suspension, but it was perfect with the 31s though.
Re: Tlou - My TD42
Posted: 16 Aug 2020 09:21
by Oetie
graham1 wrote:Very very nice!!
Did you find any difference in stability with changing to the 35s?
I’ve still got that test set on mine, same that you tested with, and I’ve found on these small uneven roads out here in harties it takes some real concentration to keep the thing in a straight line. It tram lines badly in the ‘ruts’/lanes.
No more being able to read a quick text, or even change the radio station, I need eyes on the road 100% of the time now to keep on the road.
I’m wondering if it’s the badly worn tyres maybe?
Or I guess it’s suspension, but it was perfect with the 31s though.
With the wider tyres you do feel the ruts/lanes more. It also do feel like there is a bit more role on the higher tyres but not concerning.
I think pressure may also have an effect, running at 2.7bar front and rear.
What I do have to keep an eye on is the speedo as it is 17% out.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tlou - My TD42
Posted: 17 Aug 2020 20:39
by NoPressure
hugejp wrote: ↑15 Aug 2020 20:12
NoPressure wrote: ↑15 Aug 2020 19:59
Ek moet sê dit lyk baie goed.
Sodra ek 4.6 ratios vir my H260 kry sit ek 36" skinnies op
Waar kry jy 36" skinny tyres??
Micheline maak n 255/100R16. Het ook al op veilings van die militêre bande gesien - weet nie hoe swaar hulle is nie.