Page 6 of 7
Re: What tyre and tyre rotation
Posted: 22 Jan 2018 21:20
by SJC
Hier is n programmetjie om "contact patch" uit te werk (teoreties):
http://paws.kettering.edu/~amazzei/tire_calculator.html
Het nog nie self veel met dit gespeel nie, maar sal ook gaan loer...
Re: What tyre and tyre rotation
Posted: 23 Jan 2018 00:54
by Michael
Sharp dude slaan uit
Fanus ja ek dink die voertuie se gewig is redelik naby aan mekaar. Al twee is TD42, het dakrak, staal voor bumpers en n laai stelsel. Ek het wel n staal agter bumper, maar hy het weer rock sliders.
Sal voor meet waar ek dink ons die kleinste verskil in gewig sal he
Re: What tyre and tyre rotation
Posted: 23 Jan 2018 05:16
by Peter Connan
Michael wrote: ↑22 Jan 2018 20:51
Peter, ja ek dink die 15" x 33" het n redelike rol gespeel saam met die MT. Ek dink die tyre footpring is heelwat groter gewees as n 285/75/16.
Ek sal kyk of ek more tyd kry dan sal ek op n groot cardboard my bande af blaas na 0.4 en kyk wats die footprint. Anthony Forgey is more by my met sy 285/75/16 bande wat ons dan kan af blaas na 0.6 om te kyk wat die verskil was by die duine.
Ek sal vir inyeresantheid myne ook meet op 0.6 bar om te siwn hoe die 15x33 bande vergelyk met die 285/75/16....... teoreties moet hulle dan dieselfde wees?
Duidelik sit ek iewers die pot mis, maar ek kan nie sien hoekom hulle teoreties dieselfde moet wees nie? 12.5" is 312mm, so myns insiens moet die 33x12.5's baie breer wees as die 285's? Of praat jy net van die lengte?
Re: What tyre and tyre rotation
Posted: 23 Jan 2018 07:37
by Wilkie
Re: What tyre and tyre rotation
Posted: 23 Jan 2018 09:53
by Michael
Peter, nee ek praat van die "contact are" wat dieselfde moet wees teoreties. Maar ja eks nie n expert nie en kan heeltemal die pot mis sit.
Ek dink nie ek moet te diep in hiersie spesifieke somme en teorie in gaan nie. Ek gaan die experi.ent doen en dan sal almal weet
Re: What tyre and tyre rotation
Posted: 23 Jan 2018 10:18
by pgreeff
New tekkies, contact area be damned.
Re: What tyre and tyre rotation
Posted: 23 Jan 2018 11:25
by SCUBA Patrol
Nice!!!
Wat was die skok by die bankbestuurder?
Re: What tyre and tyre rotation
Posted: 23 Jan 2018 12:23
by Tinus lotz
Km2 is nou 3800 n band
Re: What tyre and tyre rotation
Posted: 23 Jan 2018 13:43
by SJC
Tinus lotz wrote: ↑23 Jan 2018 12:23
Km2 is nou 3800 n band
Dis n goeie prys Tinus, ek sien hulle is amper R4200 by Errols...(vir 285/75r16).
Re: What tyre and tyre rotation
Posted: 23 Jan 2018 14:30
by Rhett
Tinus lotz wrote: ↑23 Jan 2018 12:23
Km2 is nou 3800 n band
Good price Tinus, from where? I am very happy with the BFG's, I will probably always stick with them