Re: Dyno Day 24 June 2017 CANCELLED!!!!!!!!!!!!
Posted: 25 Jun 2017 08:38
Ja ek het met hulle gepraat....dis eintlik nogal jammer Leon het my gebel omdat dino gebreek het met laaste kar laat vrydag .....het steves centurion gebel hulle was net oppad na teambuilding naweek toe so niemand wat kan dino was hier nie . Hulle kan ons saterdag help wil net ook by Leon hoor ...sy plek is lekke want mens kan sien wat gebeur ens ons maak more plan