Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 29 Apr 2017 20:27
Ek will graag saam hier is video van ons laas jaar
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://www.patrol4x4.co.za/
Anthony are you also doing 4x4ag's trip?Anthony Forgey wrote:Dirk please add me to the list
Yes. I missed last years patrol group trip because the AG river trip was the same dates.SJC wrote:Anthony are you also doing 4x4ag's trip?Anthony Forgey wrote:Dirk please add me to the list
Fanus julle kan maar bietjie eenkant staan as dit n herdenkings naweek is....lolSJC wrote:Anthony are you also doing 4x4ag's trip?Anthony Forgey wrote:Dirk please add me to the list
Eish. ek sien nou eers ons rivertrip is 9-13 aug. het heeltyd gedink dis die naweek van 5 aug.
Dis 15 jaar huweliksherding 10 aug, sal moet sien hoe ek verby my vrou kan kom vir die een,,, sal maar sien wat gebeur..
omkopery gaan my duur kos....![]()
ja, nee. ek het vir my vrou gesĂȘ dis elke aand kerslig ete maar sy byt nog nie daaraan nie...Tinus lotz wrote: Fanus julle kan maar bietjie eenkant staan as dit n herdenkings naweek is....lol![]()
FANUS: Dis ek en Dwergie se 16e .. ook op die 10/8 en sy wil juis herdenk op die "River Trip" .SJC wrote:Anthony are you also doing 4x4ag's trip?Anthony Forgey wrote:Dirk please add me to the list
Eish. ek sien nou eers ons rivertrip is 9-13 aug. het heeltyd gedink dis die naweek van 5 aug.
Dis 15 jaar huweliksherding 10 aug, sal moet sien hoe ek verby my vrou kan kom vir die een,,, sal maar sien wat gebeur..
omkopery gaan my duur kos....![]()