Page 6 of 6
Re: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26
Posted: 28 Nov 2016 20:24
by georgeb
Herrie wrote:Baie dankie vir die fotos van my Safari ook!

Jy ry met die Safari onder jou blad.....

Re: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26
Posted: 29 Nov 2016 15:22
by Carel
Dankie dit was 'n lekker dag en ek sien daar is 'n foto of 2 van my Safari ook
Re: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26
Posted: 29 Nov 2016 19:10
by Jorrie
Kobus Pienaar
Kyk jou e_pos vir my DropBox uitnodiging. Al my fotos is daar. Gaan jy die vergadering op 14 Jan 2017 bywoon?
Re: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26
Posted: 29 Nov 2016 20:39
by ChristoSlang
Jorrie wrote:Kobus Pienaar
Kyk jou e_pos vir my DropBox uitnodiging. Al my fotos is daar. Gaan jy die vergadering op 14 Jan 2017 bywoon?
Jorrie, nooi my ook senblief uit - sal graag meer kiekies wil sien!
Re: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26
Posted: 29 Nov 2016 20:57
by Jorrie
Ek het dit klaar gedoen. Sien jou Stoffels eposadres.
Re: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26
Posted: 06 Dec 2016 18:41
by Overdrive
Thanks for the pics Jorrie. And thanks to the organizers for a well organised event.
Re: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26
Posted: 07 Dec 2016 07:07
by Herrie
Dankie vir die fotos en ek kon dit sien met my Tablet en nie op my computer nie.