Page 6 of 8

Re: My Patrol - Pics

Posted: 27 Dec 2009 20:28
by Fred79
Playing in a Winter Wonderland!!

Re: My Patrol - Pics

Posted: 28 Dec 2009 08:33
by Tjaart
Fred

Awesome Pics!! Jy het die mooiste Patroltjie op die website!!! Hoe perform die Shorty teen daai Prado? Vertel ons bietjie van sy perfromance en handling asb.

Ek wens ek kan soveel ys kry vir my Gin & Tonics hier in moerwarm suid afrika. Gister seker 35'C gewees. WWW .

Groete en sterkte vir die nuwejaar!!

Re: My Patrol - Pics

Posted: 28 Dec 2009 12:05
by Fred79
Tjaart wrote:Fred

Awesome Pics!! Jy het die mooiste Patroltjie op die website!!! Hoe perform die Shorty teen daai Prado? Vertel ons bietjie van sy perfromance en handling asb.

Ek wens ek kan soveel ys kry vir my Gin & Tonics hier in moerwarm suid afrika. Gister seker 35'C gewees. WWW .

Groete en sterkte vir die nuwejaar!!
Tjaart stuur daar 'n bietjie van daai warmte, ek is nou goed gadvol vir die koue!!!

Daai patrol van my is die regte kar vir speel, sal seker nie so gemaklik wees as jy toer deur Afrika nie. Hy stamp maar 'n bietjie, maar hy ry nog steeds sagter as ander short wheel base 4x4's wat ek al gery hy. Ek het ook nog nie 'n short wheel base gesien met so baie spasie nie.

My Patrol het die 2.8 6 silinder enjin met 'n Turbo en Intercooler op. Swaar op diesel en is maar gevrek, maar as jy begin 4x4 ry daar teen die knoppe en bulte dan is hy net reg. Ons is so paar Suid Afrikaners wat gaan 4x4 ry so nou en dan en die Patrol moet maar elke keer help as hulle met hul toyotas, jeeps en land rovers vasval :thumbup:

Voorspoedige nuwe jaar vir jou!

Re: My Patrol - Pics

Posted: 31 Dec 2009 16:15
by Pieter du Toit
JG Shields wrote:Pragtig Pieter! Dit lyk salig!!!! Julle is bevoorreg om so naby die Weskus te wees.
JG,

Net om jou darem so bietjie meer op die regte plek op die "map" te sit - Uilenkraalsmond is aan die Suidkus - so net +- 3km anderkant Gansbaai. Jy ry deur Hermanus oppad soontoe. Maar Weskus, Suidkus maki saki watter kus nie die ganse Kaap bly maar n mooiste plek!!!

Ek verruil hom vir niks nie - was 7 jaar in Pretoria en dit was die LEKKERSTE 7 JAAR VAN MY LEWE WAT EK NOOIT WEER WIL OOR HE NIE!!!! :lol:

Groetnis

Re: My Patrol - Pics

Posted: 01 Jan 2010 07:32
by JG Shields
Pieter, dit wys jou....ek lees net van die kolonie in die boere-oorlog boeke. Ek dink dis tyd dat ek die kolonie inval en self gaan vasstel waar die kolonianers wegkruip op vakansiedae.

2010 het begin!!!

Re: My Patrol - Pics

Posted: 01 Jan 2010 17:32
by Herrie
Die wat in die Kaap agter gebly het was mediesongeskik vir die groot trek! :oldtimer:

Re: My Patrol - Pics

Posted: 01 Jan 2010 23:18
by Kagiso II
Heijjj - oomie Herrie - jy is nou op DUN ys... :naughty:
Nr 79, jy sal maak dat ik Ingland toe vlie en spisjinjaal net vi jou gaat kuijir ommit daai Patrol van te kan ry ... Maskas maar hy is kjoet - en lyk of julle op daai klein eilandjie ook speelplek het ... :thumbup:
Mooi man

Re: My Patrol - Pics

Posted: 02 Jan 2010 12:37
by Tjaart
Farmer Brave

After a cloud burst, the stream came down and a huge amount of logs got stuck in the river.
Kraaines
Kraaines
Farmer Brave (3).JPG (583.13 KiB) Viewed 2576 times
Rigging the recovery ropes around the logs
Rigging the recovery ropes around the logs
Farmer Brave (2).JPG (353.96 KiB) Viewed 2576 times
The Brave obliged and got right into dragging and winching the logs out an unclogging the river!! The winch and low range worked in sweet harmony!! My old man :oldtimer: was very impressed by the ease with which the Patrol got the logs out!!
Farmer Brave
Farmer Brave
Farmer Brave (7).JPG (649.17 KiB) Viewed 2576 times

Re: My Patrol - Pics

Posted: 03 Jan 2010 09:58
by Alanvs
Fun at Kam'Bati on the Breede River.
IMG_5798a.JPG
IMG_5798a.JPG (233.22 KiB) Viewed 2570 times
IMG_5799a.JPG
IMG_5799a.JPG (252.76 KiB) Viewed 2570 times
IMG_5809a.JPG
IMG_5809a.JPG (222.01 KiB) Viewed 2570 times
IMG_5831a.JPG
IMG_5831a.JPG (188.39 KiB) Viewed 2570 times

Re: My Patrol - Pics

Posted: 03 Jan 2010 15:10
by Tjaart
Awesome Alan

Excellent articulation!! :clap: Moerse tires you got there!!