Page 6 of 55
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 07 Jan 2016 15:12
by EvanNaude
Okay dit lyk my ek kom saam. Hou my maar op hoogte van die planne, ek kan Joburg toe vlieg en dan van daar af by julle inval. Wat moet ek bring? Tent, slaapsak, ens.
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 07 Jan 2016 17:04
by Michael
Great!
Ek dink pak maar net soos met die river trip
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 08 Jan 2016 08:09
by ricster
Excellent Evan !!!.... Looking forward to having you with us again !!!
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 10 Jan 2016 11:34
by Alex Roux
Hi Cedric
Until now you were on the "Miskien" list.
Has this changed? I trust it did!
Chris Skinner, if you are reading this thread:
Can we do an order again on this trip for Forum dress, hats?
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 11 Jan 2016 09:15
by ricster
Yip so far so good !!! I definitively want to do this trip !!
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 11 Jan 2016 09:22
by ricster
Lysie
1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB
3. Oellie
4. Peter C
5. Michael
6. Alex
7. Tony
8. Graham & Vanessa
9. Dawid
10. Dawid - brother 1
11. Dawid - brother 2
12. Boegman
13. Wilkie
14. Jules
15. Donald
16. Thys
17. Brett
18. Pierre
19. Johan
20. Andre
21. Pieter
22. Juice
23. petrol
24. Henning
25. Ian de Villiers
26. Danie de Villiers
27. Ricster
Miskien
1. Boskoets
2. SJC
3. Martyn.
4. Louis - Moet net eers Paspoort hernu.
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 14 Jan 2016 20:35
by Tony
Can anyone please let us have a list of requirements for the Swazi border crossing i.e. police clearance certificate; 3rd party insurance etc.. etc. Also, does Swaziland have any other requirements re. reflectors, special decalls for trailers etc... as in Mozambique & Zim.
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 14 Jan 2016 22:06
by Alex Roux
Dirk and Kamp Kommandant
Wat is die beleid rondom ander mense en hul rydinge saamnooi?
Is daar 'n beperking op die getalle ens?
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 15 Jan 2016 07:09
by offroadbiker
Alex Roux wrote:Dirk and Kamp Kommandant
Wat is die beleid rondom ander mense en hul rydinge saamnooi?
Is daar 'n beperking op die getalle ens?
"Ongelukkig" sal die Kamp Kommandant hierop moet reageer aangesien ek self nog net eenmaal met die motorfiets deur Swaziland is..........
Dit is Privaat grond so Mnr Lots sal moet uitvind hoeveel voertuie en mense daar ge-akomodeer kan word, sowel as die maksimum groote van die 2 groepe voertuie... Rudgar sou ook dalk wou saam maar ek dink die Patrols gaan hier eerste voorkeur kry as ons die nommers moet beperk.
Tinus?????????????????????????????
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 15 Jan 2016 07:21
by offroadbiker
Tony wrote:Can anyone please let us have a list of requirements for the Swazi border crossing i.e. police clearance certificate; 3rd party insurance etc.. etc. Also, does Swaziland have any other requirements re. reflectors, special decalls for trailers etc... as in Mozambique & Zim.
Beplan vir n 1000km heen en weer (sonder die roetes) -
1000km trip excluding the 150km 4x4 route's
ONTHOU ALMAL SE PASPOORTE -
Pasport
VOERTUIG SE REGISTRASIE PAPIERE (net ingeval hulle dit soek) -
vehicle registration papers
R100 vir Swaziland road tax op die grens betaalbaar -
R100 road tax
Elkeen sorg vir eie kos, drank, brandstof, hout en stort -
totally self sufficient