Page 6 of 6
Re: Gauteng GTG
Posted: 09 Nov 2009 14:04
by Herrie
Van ons gaan ook die 28ste 13h00 by Mark White Nissan bymekaar kom vir die workshop wat hulle reël. Ons soek nog ouens om ons te join!
Re: Gauteng GTG
Posted: 09 Nov 2009 20:15
by AJ Dup
Herrie wrote:Van ons gaan ook die 28ste 13h00 by Mark White Nissan bymekaar kom vir die workshop wat hulle reël. Ons soek nog ouens om ons te join!
Wat behels dit als

waar is dit

hoeveel kos dit

wat doen n mens daar

Re: Gauteng GTG
Posted: 10 Nov 2009 07:45
by Herrie
Re: Gauteng GTG
Posted: 17 Nov 2009 21:19
by Aries66
HI
Jammer vir die laat reaksie. Net weereens dankie aan Grant en Herrie vir die reel van die GTG. Was 'n heerlike dag, en lekker om 'n paar van die lede in persoon te ontmoed. Wat my nog meer laat besef watter KALIBER mense daar in die PATROL -"Site/Club" is. Wat vir my 'n besonder na aan die hart gele het was, dat daar nie 'n enkele bestuurder was in ons groep was wat gedrink (alkoholies) tydens die roete nie.
Dankie!!!!!!!!!!!!
Louis
Re: Gauteng GTG
Posted: 22 Nov 2009 22:45
by Pieter du Toit
Mooi skoot Gauties - dit lyk of julle klomp baie lekker gespeel het!!
Ek sien julle was toe ook sewe voertuie - so die Kaap en Gauteng is gelykop met tellings vir hul eerste GTG''s - kom ons kyk wat bring die volgende een op!!!
Sal seker maar dalk eers in die nuwe jaar wees - dis nog so ver!!!
Re: Gauteng GTG
Posted: 24 Nov 2009 17:51
by Wynvat
Mooi foto's!