Page 6 of 9

Re: GQ options

Posted: 03 Oct 2013 04:37
by Peter Connan
Die hele 4.5 enjin.

En ek is ook redelik seker die waterpomp issie dieselle nie...

Re: GQ options

Posted: 03 Oct 2013 07:01
by Herrie
Ek is bly dinge begin nou regkom!

Re: GQ options

Posted: 03 Oct 2013 07:50
by christolemmer
Hi Pete
Ek is bly om te hoor jy het n doner engine gekry.Dis net jammer om te hoor dat die 2 motors so baie verskil.Klink of daa baie dinkwerk en planne maak vir jou voorle.
Sterte met jou projek en laat weet hoe gaan dit.
Groete Christo

Re: GQ options

Posted: 03 Oct 2013 09:32
by Jules
Hi Peter can you take a pic of the thrust/release bearing I think mine is also close to the end of its life, would like to see what it looks like, do you only get that from the agents or do spares shops carry that bearing

Shalom

Re: GQ options

Posted: 03 Oct 2013 09:55
by Grant
Hi Peter,

Glad to see you are sorted. Good luck with the installation.

Re: GQ options

Posted: 03 Oct 2013 13:45
by bogeyman
Piet,
My beskeie mening is dat jy die 4.5 onverander moet gebruik en die beste elektroniese beheer eenheid soek.
Die modifikasies op die vonkverdeler en spruitstuk gaan jou meer pla as aftermarket electronics. En jy kan n efi petrolpomp buite die tenk installeer.
Myne loop baie lekker so.

Sterkte.
Christo

Re: GQ options

Posted: 03 Oct 2013 19:51
by Peter Connan
Jules, ek sal oor die naweek. Ek dink hy is heel moontlik "agents only", maar hy is nie besonder duur nie.

Christo, ek hoor wat jy se, maar ek gaan nie luister nie. Jy mag die reg voorbehou om "I told you so" te se. Ek het al rekenaars in twee karre ingebou, en beide van hulle het my verskeie kere langs die pad laat staan. Ek wil nie daai stront in Botswana of Zim he nie...

The rest of you, thanks for the good wishes. Sorry the photos are scarce, I don't like handling my camera with dirty paws.

Re: GQ options

Posted: 03 Oct 2013 21:53
by Jules
Peter gee vir vroulief die kamera dan skiet sy so n paar aksie shots vir ons van jou operasie

shalom

Re: GQ options

Posted: 04 Oct 2013 13:46
by Ross
Jules wrote:Peter gee vir vroulief die kamera dan skiet sy so n paar aksie shots vir ons van jou operasie

shalom
Good Plan, and Peter don`t forget to strike the appropriate pose!!! :rolling:

Seriously though, good luck. It sounds like the install will not be quite as strait forward as originally hoped, but I`m sure the end result will be worth it!!

:thumbup:

Re: GQ options

Posted: 04 Oct 2013 16:42
by Peter Connan
Jules, solank daar 'n werkende TV in die huis is, staan julle nie 'n kans nie.

Ook, my Laptop is gister uit my kar gesteel, en aangesien dit die enigste rekenaar in die huis is wat met my kamera praat, is die fotos in elk geval in hulle glory in.