Page 6 of 6

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 19 Dec 2012 15:09
by Jules
Dawid ons is net oorkant die draad by Ponta vanaf 27 Des tot 4 Jan, bring maar baie muskiet afweermiddels hul is erg hierdie jaar

Shalom

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 23 Dec 2012 22:00
by Traveler
Die pak proses is stewig aan die gang. :blonde:

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 27 Dec 2012 18:17
by ama-glug-glug
DawidT wrote:My planne het toe gedraai in my guns :blonde: Ons gaan Kosi Baai toe, 22 Desember tot 2 January. Kan nie wag om weg te kom nie :woo: Wie van julle gaan ook in daardie area wees???
Dawid, ek is in St Lucia tot 6 Januarie.
Geniet dit. dit raak baie warm!

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 28 Dec 2012 16:31
by Izak
Hello Deon

Ons was 3 jaar gelede in St Lucia, ek het 'n foto geneem waar die Patrol die buite hitte op 42 C meet.

My vrou se voete het blase gebrand op die stand.

Buiten Mussina die tweede warmste wat ek nog gekry het.