Page 6 of 9

Re: Tire pressure theck magodi

Posted: 25 Nov 2012 06:49
by Tinus lotz
Ek is bly julle manne hou van dit moet se het my al E bande gespaar :thumbup:

Re: Tire pressure theck magodi

Posted: 04 Dec 2012 13:01
by Tinus lotz
another five units are available - due to the R/$ exchange and higher import taxes (festive season?) the units are now R2400.

Please PM me should you be interested.

Re: Tire pressure theck magodi

Posted: 05 Dec 2012 18:47
by Jorrie
Tinus
Miskien kan jy help.
My TPMS wil nie 'n laer banddruk stelling as 1.9 Bar aanvaar nie. As ek die bande afblaas na 1.6 Bar flash al die liggies rooi. Hoe kan ek die probleem oorkom? Of moet ek dit as 'n baseline aanvaar?

Re: Tire pressure theck magodi

Posted: 05 Dec 2012 18:55
by Tinus lotz
jorrie as jy so laag gaan monitor die stelsel nog steeds maar jy moet net die knoppie druk en dit aanvaar sodat hy nie skree nie sal vir maruis vra en terug kom na jou toe :thumbup:

Re: Tire pressure theck magodi

Posted: 05 Dec 2012 19:03
by Jorrie
Dankie Tinus
Die probleem is, wanneer die banddruk laer as 1.7 Bar is, skree die TPMS die hele tyd om vir jou te waarsku dat die banddruk te laag is. So, as jy vir 'n tydjie met 'n lae banddruk (bv 1.2 Bar) wil ry gaan die TPMS jou mal maak.

Re: Tire pressure theck magodi

Posted: 05 Dec 2012 21:49
by Tinus lotz
Druk en hou boonste knoppie in vir 3 sekondes.

Skermpie sal banddruk wys, maar alarm sal nie meer skreeu nie.
Enigste ding is net jy sal dit elke keer moet doen as unit restart en jy onder 1.7 bar bly.

Hoop dit help

Re: Tire pressure theck magodi

Posted: 05 Dec 2012 21:59
by Jorrie
Dankie Tinus :thumbup:

Re: Tire pressure theck magodi

Posted: 06 Dec 2012 06:20
by Peter Connan
When running at low pressures like that, I power mine from the dual battery, which is on all the time, so that I don't have to keep silencing the alarm.

Re: Tire pressure theck magodi

Posted: 14 Jan 2013 09:09
by Mark Greenhill
Tinus, are these still available? Are they still R1800?

Re: Tire pressure theck magodi

Posted: 14 Jan 2013 11:11
by Tinus lotz
Yes Mark there are still a couple avalable the price is 2200 now becouse of the nov euro price maruis can help u with one :salute: