Page 6 of 10
Re: My nuwe speelding
Posted: 12 Oct 2012 08:02
by Jules
Dit is wat ek ook nog wil oordoen is my lorrie se deurpanele, wag vir die eindresultaat
Shalom
Re: My nuwe speelding
Posted: 12 Oct 2012 08:06
by Gerrit Loubser
That looks great!
What material did you use to cover the load bay floor and where did you source it from?
Likewise, what material did you use to cover the door cards?
Re: My nuwe speelding
Posted: 12 Oct 2012 08:32
by offroadbiker
Gerrit Loubser wrote:That looks great!
What material did you use to cover the load bay floor and where did you source it from?
Likewise, what material did you use to cover the door cards?
The door panels is Vinel if I am correct.
As for the load bay, I re-carpeted the entire Patrol with this material, do not know what it is call though, but the guy that did the job just told me that they have a new type of "carpet" on the market showed it to me and I said put it in lets try it, figured it would be much easier to keep clean as one can just wipe the floor clean.
So lets hope it does not scuff easily, but he assured me it would not.....
Re: My nuwe speelding
Posted: 15 Oct 2012 09:28
by offroadbiker
Net mooi niks tyd gehad die naweek om aan die Trol te werk nie, kon darem net vinnig uit nuuskierigheid die agter panele insit, kom toe agter ek kort een vaan daai plastiek goeters wat om die handvatsel gan, seker maar by stealers moet gaan hoor vir een.....
Re: My nuwe speelding
Posted: 15 Oct 2012 10:18
by LSnyman
dit lyk bakgat ORB
jou wa gaan tip-top wees as jy met hom klaar is

Re: My nuwe speelding
Posted: 15 Oct 2012 10:48
by Tinus lotz
Re: My nuwe speelding
Posted: 17 Oct 2012 13:38
by offroadbiker
Staaaaaaaaaadige vordering
Sou natuurlik gehelp het as ek wakker was en gedink het dat die ou moes mos die gate in die deurpanele "oopgemaak" het so nou moes ek dit maar self doen - op my manier

Re: My nuwe speelding
Posted: 17 Oct 2012 15:28
by marakasmalan
Well done ORB!!
Goeie werk, heel indrukwekkend. Kan jy asseblief vir my die details van waar jy die matte, dynamat etc gekoop het aanstuur, ek sal dit waardeer.
Ek let op dat jou mud-flaps ook mee weggedoen is. Ek het ook al een of twee verloor, en jy gaan dit nie mis totdat jy regtig in modder en grondpad ry nie. Die helekar spat vol grond en die modder kan partykeer so opbou op die running boards dat dit inmeng met die voordeur se werking.
Sterkte met die projek!
Groete
Re: My nuwe speelding
Posted: 17 Oct 2012 15:44
by offroadbiker
Ek het die kar gekry sonder mud flaps, en het al gewonder of ek weer moet aansit, maar daai 33" is so breed dit lyk of dit net die modder verby sal gooi

Re: My nuwe speelding
Posted: 17 Oct 2012 17:21
by Tinus lotz
praat met Piet >>>>>
hy het ook groot bande op het al groot klippe onder sy wiele sien uitvlieg >>>>>>>>>>>
daai mudflaps kan dalk net help om boby te beskerm
