Page 6 of 6
Re: Side bars and Front bumper...
Posted: 21 Nov 2012 17:11
by Stefaansie
Ha ha,
Ek het ook gedink dit spook!!
Darem is ek nie die enigte een nie. Of al die ander ouens met die kommentaar is besig om n poets te bak...

Re: Side bars and Front bumper...
Posted: 21 Nov 2012 21:59
by Jorrie
Nee, dis nie 'n poets nie.

Re: Side bars and Front bumper...
Posted: 22 Nov 2012 02:06
by Alex Roux
Dit hang moontlik af van die stellings op jou rekenaar se browser, of jou werk rekenaar blok jou.
Ek sien die fotos met Safari maar nie met Explorer nie.
Re: Side bars and Front bumper...
Posted: 22 Nov 2012 08:17
by Carel
Ek dink julle is besig om ons lekker te flous. Ek het Safari gelaai op my rekenaar, maar sien nog steeds geen fotos nie??? Ook nie met Explorer of Google chrome nie.