My brand new 1984 Patrol

Showcase your baby
Post Reply
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: My brand new 1984 Patrol

Post by Tinus lotz »

Sias wrote:Ek gebruik die 84 se transfer case, die pampoen issue is dus nie 'n probleem nie.
Ek sit alreeds 245 bande op, maar met 7cm aan elke kant, sal jy baie dunner moet gaan en die off-set sal ook baie moet verander.
EK verstaan nie hoekom jy nie die 4.5 se tranfer box gebuik nie is die propshafts n probleem??
daardie t/fer case is die akieles heel op daardie voetuig jy doen nou al die moeite hoekom nie sommer t/ferbox ook nie???
Sias
Senior Member
Senior Member
Posts: 245
Joined: 14 Jul 2009 10:36
Full Name: Sias le Roux
Nickname: Sias
Home Town: Potchefstroom
Current 4x4: None (for now)
Home Language: Afrikaans
Location: Potchefstroom
Been thanked: 5 times

Re: My brand new 1984 Patrol

Post by Sias »

Dan moet ek nuwe propshafts insit en dan ook die 4.5 se diffs insit en dan begin die geld baie raak...
Sal sien hoe loop hy met die "ou" t/c en dan maar besluit.
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1038 times

Re: My brand new 1984 Patrol

Post by Peter Connan »

Ek weet dis nou nie my projek nie, maar as dit was, het ek al twee se transfer cases gebruik (ek weet net nie of die 84 sterk genoeg is nie). Die voordeel is dat jy dan twee aparte low rages het, sodat jy 'n baie lae "crawler gear" het.

Die propshafts vir die vooras en agteras moet beide van die 84 se transfer case af kom.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Sias
Senior Member
Senior Member
Posts: 245
Joined: 14 Jul 2009 10:36
Full Name: Sias le Roux
Nickname: Sias
Home Town: Potchefstroom
Current 4x4: None (for now)
Home Language: Afrikaans
Location: Potchefstroom
Been thanked: 5 times

Re: My brand new 1984 Patrol

Post by Sias »

Peter, dink jy die 84 se t/c gaan nie sterk genoeg wees vir die 4.5 enjin nie? Ek gaan nie "drag races" teen Gti's doen nie, net normaalweg ry en bietjie overland en dalk 'n roete of twee. As mens ordentlik ry, sal hy seker hou?
Soos dit nou is, sit ek reeds met 'n spasie probleem omdat die 4.5 se ratkas BAIE groter is as die een wat in was. Ons sal dalk die transmissie tonnel bietjie moet aanpas om die monster te maak pas.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: My brand new 1984 Patrol

Post by Tinus lotz »

Sias daar was n post op die forum oor L28 met patrol ratkas en volgens die manne sal die standaard diffs werk
Christo Boegman het vandag die forum aangesluit ma wag nog vir al sy goeters ma hy het 3 van daai en al wat ooit breek op daai ysters is die t/fer box die propshafts kos mos nie baie geld nie dan is alles wat hard werk sterk en mooi???????
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1038 times

Re: My brand new 1984 Patrol

Post by Peter Connan »

Sias wat ek sou wou doen is om die 4.5 se ratkas met sy transfer box aan te gebruik, en wat normaalweg die propshaft na die agterwiele op die 4.5 sou gewees het, is dan die input van die 84 se transfer case. Sy twee outputs gaan dan soos gewoonlik na die twee aste. Dit sou dan beteken dat jy 'n dubbele verlaging van die ratverhouding kry as altwee transfer cases in low range is. Maar die maksimum torque wat by daai 84 transfer box inkom sal dan enorm wees, engine torque x 1ste rat se ratverhouding x 4.5 low range verhouding. Ek het nie die presiese syfers nie, maar se maar 360Nm x 2.784 x 2 = 2004Nm

Nie seker hy gaan daai pyp rook nie.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: My brand new 1984 Patrol

Post by Kagiso II »

Hmmm - P/ter - oompie dink nou weer dit sal nie probleem wees solank die murrer agter die stuur sy koppi g'bruik nie .. daai torque sal net oorlog maak as daar ewe veel of meer weerstand is [soos as hy 75% grade krans wil klim met ton vrag agterna ... of iets dergliks simpel??]

nounie duidelik gestel nie maar ekke dink jy weet wat ekke bedoel?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1038 times

Re: My brand new 1984 Patrol

Post by Peter Connan »

Oom Mac dis dan nou juis hoekom mens daai fasiliteit sou wou inbou? :biggrin:

As mens nie daai ekstra wringkrag wil gebruik nie, maak dit mos nie sin om die moeite te doen om die ekstra transfer case in te bou nie?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Rudolph
Senior Member
Senior Member
Posts: 388
Joined: 15 Feb 2010 18:03
Full Name: Rudolph van Deventer
Nickname: Rudolph
Home Town: Port Alfred
Current 4x4: Nissan Patrol Y61 3.0Di GL (TD42Ti)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 107 times
Been thanked: 36 times

Re: My brand new 1984 Patrol

Post by Rudolph »

Hi Sias,

Met daardie 4.5 wat swaarder as die L28 is, gaan jy ekstra bladvere voor insit. My oom het so paar jaar gelede 'n Chev350 V8 in sy '87 Patrol ingebou, hy het dieselfde probleem gehad met swaarder enjin, hy het ook dieselfde tranfer box gebruik sonder probleme, hy het wel die 4 spoed ratkas vervang met 'n BMW 5 spoed ratkas. Sterkte daar met die projek dit lyk baie lekker!! As ek weer Potch se kant toe kom eendag gaan ek jou kom opsoek om na die ombouing te kom kyk. :thumbup:
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: My brand new 1984 Patrol

Post by Kagiso II »

Hmmmmmmm - die prenkji wat ik praat issi die prenkji wat jy sien nie ..
V'dydlik vi my onner watter omstandighede sal hy verby 1500 NM torqu weerstand he [maw2 - wat gaan hom teegaan wat nodig dat hy meer gebruik? .. Nie eens as hy 'n BOEING sleep nie [dalk as die piloot die brieke HARD trap ?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests