Page 6 of 8
Re: Transfer Case Skidplate
Posted: 26 Oct 2010 15:41
by Kagiso II
P' ter - my skewe skrywe is aspris - en meer om my skoo'ma te verpes [sy stam uit die Langenhovens, haar Pa was skoolhoof op Heidelberg] en sy is super korrekte Afrikaans [ek daarenteen is eintlik Engels gebore - my Oupa het my Afrikaans geklap :-)]
Klynjan se briewe so hier en daar raakgelees toe dit nog in Huisgenoot verskyn het [DINK dit was Huisgenoot?] maar nooit die hele bundel onder oê gehad nie.
Dalk moet ek my ontwerp vir 'n 4x4 domkrag ook op jou skoot gooi - dan maak ons 'n paar ???
Re: Transfer Case Skidplate
Posted: 26 Oct 2010 15:58
by Peter Connan
Dis reg, gooi, dan kyk ons wat kom anderkant uit.
Terloops, hier is 'n goeie tip vir die manne met rugprobleme ens. Dit is deur my eige vader uitgedink, want op 75 gee sy een skouer hom nou nie meer die goeie diens waaraan hy en ander Toyota-eienaars gewoond is nie:
As mens wiel omruil is dit soms moeilik om alles op te lyn met so 'n swaar wiel. Wat hy nou doen is om 'n tjoep en 'n rubbermatjie saam te ry. Hy jack die kar bietjie hoer op as wat nodig is, dan sit hy die rubbermatjie met die tjoep bo-op waar die wiel moet kom. Volgende rol hy die wiel bo-op die tjoep, dan pomp hy die tjoep bietjie op tot die wiel op die regte hoogte is en skuif hom reg, en bout hom vas.
Groete
Peter
Re: Transfer Case Skidplate
Posted: 26 Oct 2010 16:09
by Kagiso II
Nouuuuuuuuuu v'staan ik 't beter - dis hukkom jy so handig is - die appelkjie vallie ver vannie boom af nie [of die koeelkjuie valli ver vanni Knaon af nie

]
Re: Transfer Case Skidplate
Posted: 26 Oct 2010 17:53
by Peter Connan
Oom Mac, as die koeltjie ne ver van die kanon af val nie, moet mens meer kruit insit!
Re: Transfer Case Skidplate
Posted: 26 Oct 2010 20:20
by Izak
As die koeltjie nie ver van die kanon af val nie, moet jy hardloop soos nog nooit in jou lewe nie. Daai Koeltjie maak 'n moerse lawaai.
Peter, ek het vanaand onder die Patrol ingeklim en die plaat vasgesit. My komplimente met jou ingineurs vernuf. Dit het sommer baie maklik gegaan en dit lyk baie cool
Oompie, was sommer vrek baie lekker om saam met jou koffie te drink (met sout in nogal). Jy moet oppas, ek kom gereeld in PTA en nou het ek 'n smaak vir soutkoffie.
Re: Transfer Case Skidplate
Posted: 26 Oct 2010 23:56
by Kagiso II
WWW .. is reg so ouboet - dit raak stil hier in die huis dietyd vanni jaar. [bly jy gee toe dat koffie sonner sout maar bra laf is
[oupa het gese koffie sonner sout is soos hannimoen sonner paartner

]
Re: Transfer Case Skidplate
Posted: 13 Jan 2011 07:03
by AndriesS
Peter, Gaan jy een of ander tyd weer n bestelling bymerkaar sit?
Re: Transfer Case Skidplate
Posted: 13 Jan 2011 07:15
by Peter Connan
Hello John
I think so, I have two other guys who want at this point.
Regards
Peter
Re: Transfer Case Skidplate
Posted: 13 Jan 2011 08:42
by AndriesS
Please add me to the list. I'll PM you with my details.
Have got around to making a bash-plate yet fro the Y61?
Re: Transfer Case Skidplate
Posted: 13 Jan 2011 08:46
by Peter Connan
Hi John
I am waiting for a quote for the bash plate, just pretty busy here.