Page 46 of 59

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 16:56
by ricster
hahahaha.... you oaks crack me up !!! :rolling: :rolling: :rolling:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 18:25
by Tinus lotz
Me thinks if we get a lekke flat sand area we must have like a 250m sand drags on friday before we start braaing
we sometimes drag in moz and is great fun :thumbup: :rolling:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 21:18
by Alex Roux
offroadbiker wrote:
offroadbiker wrote:Vir die voertuie wat Donderdag die pad vat en lus is om te "konvooi".

Groep VERTREK!!! Donderdagoggend 10h00 van die Total Petroport net buite PTA, as jule lus het om saam te ry, paar manne van Bela Bela sal inval as ons daar verby ry.

Volgende stop is die Shell Ultra City in Polokwane net voor daar afgedraai word op die R81.
1. Tinus
2. Arnosl001
3. bogeyman
4. Michael



Bela Bela
david

Dirk, waar slaap julle Donderdag aand? Kan ons dan al kamp? Hierdie thread raak nou te lank, so weet nie meer waar om te kyk nie. Ek gaan eers 12:30 se kant uit Jhb kan vertrek.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 21:26
by Peter Connan
Michael wrote:How do you guys rate this bad boy??
Hierdie is die beste bos-toilet wat nog ooit uitgedink is:
2uz9flv[1].jpg
2uz9flv[1].jpg (27.86 KiB) Viewed 1899 times
En hy's veeldoelig! Hy kan draad knip, bierbottels oopmaak, slange wegjaag en die laat-drinkers stil maak wanneer mens wil slaap ook nog.

Maak net seker jy haal die magasyn uit voor jy bollie...

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 23:23
by Kagiso II
Ek roei nog aan Dwergie -- so maybe miskie dalkies kan ons ook saam piekel .. Is daar nog plekkie ?

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 31 Jul 2015 00:51
by Tinus lotz
Pull in oom mac :thumbup:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 31 Jul 2015 06:44
by offroadbiker
Alex Roux wrote:
offroadbiker wrote:
offroadbiker wrote:Vir die voertuie wat Donderdag die pad vat en lus is om te "konvooi".

Groep VERTREK!!! Donderdagoggend 10h00 van die Total Petroport net buite PTA, as jule lus het om saam te ry, paar manne van Bela Bela sal inval as ons daar verby ry.

Volgende stop is die Shell Ultra City in Polokwane net voor daar afgedraai word op die R81.
1. Tinus
2. Arnosl001
3. bogeyman
4. Michael



Bela Bela
david

Dirk, waar slaap julle Donderdag aand? Kan ons dan al kamp? Hierdie thread raak nou te lank, so weet nie meer waar om te kyk nie. Ek gaan eers 12:30 se kant uit Jhb kan vertrek.
Kamp in rivier elke aand :thumbup:

Donderdag aand so tussen 3-5km vanaf ingang.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 31 Jul 2015 07:22
by Andre Steyn
Uit nuskierigheid en oor ek steeds wil saam watter van julle manne pak die trip alleen aan?

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 31 Jul 2015 07:31
by Michael
This is how I would love my Diesel to pull in the sand!!!
Die lap koppe weet darem maar hoe om krag te maak met n Patrol.......ish

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 31 Jul 2015 07:38
by iandvl
Right. It's official. As much as I've attempted to get my project shifted out and my leave reinstated, this is not going to happen. I'm out. Going to miss an epic trip... :( Enjoy everyone.... Please post lots of photos...