Page 45 of 59

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 13:39
by JoshJ
I was thinking if anyone is currently having zarteks and a vark of some kind they can try and put all the radio's on channel 4. that is 446.04375mhz according to the charts and see if it works. then we can all use channel 4 for 4x4. except for guys with zartek pro5's they are on a higher 464mhz frequency. not so common the 464 frequency I see. :mytwocents:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 14:08
by SJC
Michael wrote:How do you guys rate this bad boy??
Dis darm maar baie geld vir 'n stoel met n gat in. :lol:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 14:44
by Michael
SJC wrote:
Michael wrote:How do you guys rate this bad boy??
Dis darm maar baie geld vir 'n stoel met n gat in. :lol:
Jy sien die probleem kom in wanneer die vrou hom gaan nodig kry, glo nie sy gaan happy wees as ek se sy moet maar net n gewone veltie van nie....

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 15:14
by SJC
toemaar ek oorweeg self om so iets aan te skaf...wil nie my balans verloor terwyl ek besig is nie. :lol:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 15:29
by Wilkie
Wel ek dink hopelik volgende week die tyd kan van die front runners dit uit try ,want dis tyd manne dis tyd.
Daai kratte moet gewas en gepak wees ,en moet nie Tinus :oldtimer: se straf doppe vergeet nie :layrubber: :layrubber: :layrubber:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 15:46
by JoshJ
uhhho. ek sien die koerantman ry saterdag oggend Tinus se Patrol en Tinus neem foto's :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 15:48
by JoshJ

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 16:18
by Tinus lotz
JoshJ wrote:I bought the wife one of these:
http://www.outdoorwarehouse.co.za/natur ... oilet.html
nee dude iemand moet daai ding skoon maak....

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 16:42
by David M
JoshJ wrote:I bought the wife one of these:
http://www.outdoorwarehouse.co.za/natur ... oilet.html

Nee man. You okes are now setting precedents. If SWAMBO sees this and I don't have one dan is ek in die kaka.....

Reckon I am going to have to at least get a stool with a hole in it if I want to sleep inside the tent.....

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 16:49
by JoshJ
Nee dude, Hy werk met Bio-degradable sakkies. Dis soos in n gat strond, net gemakliker :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

daai gat in die stoel het ek mooi na gedink. as hy nat is met wind agter hom, gaan jy die pote moet was :think: :mop: :shootself: