Page 45 of 48
Re: Patrol's 60th Birthday: 3 Provinces, 24 September 2011
Posted: 23 Sep 2011 08:01
by ricster
Yes !!!....Drive safe guys
I'm leaving only at about 3pm..... work is the curse of the 4x4 class.....
I'll probably see a few Patrols on the road !!
My VHF radio will be on ORRA 1 if anyone's interested
Re: Patrol's 60th Birthday: 3 Provinces, 24 September 2011
Posted: 23 Sep 2011 10:34
by Tinus lotz
Krisis!!!ek is soos n kind wat vir die eerste keer see toe gaan!
Re: Patrol's 60th Birthday: 3 Provinces, 24 September 2011
Posted: 23 Sep 2011 10:41
by ChristoSlang
ricster wrote:My VHF radio will be on ORRA 1 if anyone's interested
I hope to leave at about the same time - will listen out for your when I get closer to Volksrust...
Re: Patrol's 60th Birthday: 3 Provinces, 24 September 2011
Posted: 23 Sep 2011 10:49
by Jules
Tinus ek sal vir jou bietjie seewater saambring
Shalom
Re: Patrol's 60th Birthday: 3 Provinces, 24 September 2011
Posted: 23 Sep 2011 11:08
by Stefan

Geniet dit Manne!
Onthou om te fokus!
Re: Patrol's 60th Birthday: 3 Provinces, 24 September 2011
Posted: 23 Sep 2011 11:29
by Tinus lotz
Jules
Sleep sommer gerrit se patrol ook saam!!!!!

Re: Patrol's 60th Birthday: 3 Provinces, 24 September 2011
Posted: 23 Sep 2011 11:33
by Jules
Hy is klaar gehak
Shalom
Re: Patrol's 60th Birthday: 3 Provinces, 24 September 2011
Posted: 25 Sep 2011 18:49
by Tinus lotz
Dankie aan amal wat gereel en gekom het dit was great!!!!!!!!!!!

Re: Patrol's 60th Birthday: 3 Provinces, 24 September 2011
Posted: 25 Sep 2011 19:39
by ChristoSlang
O ja, dit was!
PS: Mag ons asseblieftog 'n nuwe thread maak vir die kiekies? Hierdie een is al so lank hy gaan die forum se server crash!
Re: Patrol's 60th Birthday: 3 Provinces, 24 September 2011
Posted: 25 Sep 2011 21:06
by Jules
Uiteindelik veilig by die huis, great gewees om al die mede Patrollie eienaars te ontmoet , klompie bekende gesigte en ook n klomp nuwe gesigte wat nou by forum lede geplaas kan word.
Dink ons moet hierdie n 2 jaarlikse samekoms maak
Shalom
Jules