Page 41 of 59

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 29 Jul 2015 20:08
by SJC
Tinus lotz wrote:Iam taking one also
Watse radio het jy?

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 29 Jul 2015 20:25
by Tinus lotz
Daai bosvark een en n 29meg hand held

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 07:19
by Andre Steyn
Ai manne die trip gaan huge huge wees! Wens so ek kan julle join!!

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 07:22
by Tinus lotz
So start een van jou drie patrols en kom net???

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 07:38
by Andre Steyn
Ek sou moontlik met my picup gekom het maar my vrou is nou nie meer so keen dat ek gaan nie. Plus dis nou so kort tyd om alles reg en in plek te kry. Interessant ek sien daars heelwat manne wat alleen gaan.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 07:44
by Alex Roux
Andre Steyn wrote:Ek sou moontlik met my picup gekom het maar my vrou is nou nie meer so keen dat ek gaan nie. Plus dis nou so kort tyd om alles reg en in plek te kry. Interessant ek sien daars heelwat manne wat alleen gaan.
Andre, vir die van ons wie se vroue en dogters nie kan gaan nie, kry naweek 'pas'.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 07:57
by Andre Steyn
Hehehe naweek pas sê jy, ja dis juis hoekom sy nie kan gaan nie my dogtertjie is nou 4maande oud so ou kleintjie sal nie lekker werk op daai trip nie. Wat sou julle manne sê is die totale kostes vir een persoon met so trip?

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 08:02
by offroadbiker
800km teerpad brandstof
100km grondpad brandstof
100km los sand brandstof
Kos
drinkgoed

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 08:17
by Chris Skinner
Guys, I know I will miss out big time, but I need to withdraw unfortunately with other family priorities. :redface:
I hope someone benefits from this by me me making a space open in the line up.
I will watch and listen with interest as to the progress and outcome.... ENJOY!!!

Where applicable, I will arrange with Tinus and other Pretoria based guys re delivery of clothing etc
Cheers
Chris

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Posted: 30 Jul 2015 08:18
by offroadbiker
Vir die voertuie wat Donderdag die pad vat en lus is om te "konvooi".

Groep VERTREK!!! Donderdagoggend 10h00 van die Total Petroport net buite PTA, as jule lus het om saam te ry, paar manne van Bela Bela sal inval as ons daar verby ry.

Volgende stop is die Shell Ultra City in Polokwane net voor daar afgedraai word op die R81.