Page 5 of 31

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021

Posted: 04 Oct 2020 17:46
by Henkretief
:blonde: eks in...whoop hoop

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021

Posted: 04 Oct 2020 17:55
by Pieter B
Sit asb vir Robbie Smith ook by

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021

Posted: 04 Oct 2020 20:10
by Alex Roux
Sit my ook op asb.

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021

Posted: 04 Oct 2020 21:20
by mvcoller
Malcolm & Lynda van Coller

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021

Posted: 04 Oct 2020 22:14
by martyn
I don't know how to put my name on the list. I will be coming from the Western Cape as well.

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021

Posted: 05 Oct 2020 06:48
by andredurand
sit my ook op asb

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021

Posted: 06 Oct 2020 08:17
by Oetie
Ek kan nie die poll sien op my foon nie, maar my naam bygesit word, dankie!!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021

Posted: 06 Oct 2020 08:24
by Tinus lotz
Oetie wrote: 06 Oct 2020 08:17 Ek kan nie die poll sien op my foon nie, maar my naam bygesit word, dankie!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis omdat jy met n i phone rol ... :biggrin:
Lankal vir jou gesê samsung en cz is die pad voorentoe

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021

Posted: 06 Oct 2020 08:26
by Oetie
Tinus lotz wrote:
Oetie wrote: 06 Oct 2020 08:17 Ek kan nie die poll sien op my foon nie, maar my naam bygesit word, dankie!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis omdat jy met n i phone rol ... :biggrin:
Lankal vir jou gesê samsung en cz is die pad voorentoe
[emoji1787][emoji1787] Grapgat


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021

Posted: 06 Oct 2020 08:50
by Peter Connan
Tinus lotz wrote: 06 Oct 2020 08:24
Oetie wrote: 06 Oct 2020 08:17 Ek kan nie die poll sien op my foon nie, maar my naam bygesit word, dankie!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis omdat jy met n i phone rol ... :biggrin:
Lankal vir jou gesê samsung en cz is die pad voorentoe
Jy bedoel seker Samsung en Ruger?
:rolling: