Page 5 of 6

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 10 May 2018 20:38
by Reenen
16.5" rim

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 10 May 2018 20:40
by Reenen
En wat n issue om adaptor te maak vanaf 6 gat na 8 gat...
Probeer dit uit teken.
Daar is net een manier...

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 11 May 2018 05:47
by Peter Connan
En 'n Puch Haflinger in die agtergrond!

Jou gelukkige bogger.

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 11 May 2018 14:43
by aceventura
Reenen, ek het vir jou 'n private MSG gestuur op 4x4community forum. Ek wil kom kennis maak nadat ek Kaap toe getrek en laas maand 'n Patrol gekoop het. Dalk sommer op jou plaas kom tent opslaan of hoe? :wink: Wat is jou kontak besonderhede (PM sommer). Cheers

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 11 May 2018 14:50
by SCUBA Patrol
aceventura wrote: 11 May 2018 14:43 Reenen, ek het vir jou 'n private MSG gestuur op 4x4community forum. Ek wil kom kennis maak nadat ek Kaap toe getrek en laas maand 'n Patrol gekoop het. Dalk sommer op jou plaas kom tent opslaan of hoe? :wink: Wat is jou kontak besonderhede (PM sommer). Cheers
Jacques, jou Musso uitgesort? Of het jy nou al 'n Trol aangeskaf? Ons moet weer 'n trail aanpak!

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 11 May 2018 15:00
by aceventura
Jip, het 'n Patrol gekoop. En ry nog met die Musso (hy is heelwat ligter op sous :wink: ) totdat ek hom verkoop kry.

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 11 May 2018 15:34
by SCUBA Patrol
Nice, dink ek het jou al in Bellville area sien ry, welkom dan formeel in die Patrol familie :clap: :woo: , op Reenen se thread :rolling: :naughty:

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 11 May 2018 16:35
by Reenen
Eknhet uitgelog op 4x4 com. Kon nie meer die keaboard warriors hanteer.

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 11 May 2018 16:51
by Reenen
Lekker om uitlaat pype te bou as daar plek is...

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 14 May 2018 22:51
by Reenen
Kopkrap om die Hummvee rims en bande te fit.

6 gat na 8 gat conversion spacer is n 2 piece spacer.
Totale dikte per wiel is 130mm spacer...

Die 37” lyk darem beter as die 16” biskets...