Page 5 of 35

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 25 Mar 2017 07:05
by andredurand
Pieter is die bier al koud :woo: :woo:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 26 Mar 2017 15:31
by georgeb
Pieter B wrote:Ek moet net 'n foto ook plaas
lekker man - het jy dit al uit die box gehaal?

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 26 Mar 2017 17:59
by Pieter B
Uitgehaal en al gepas agterin die bakkie. Ek moet miskien maar kyk vir 'n slide ook. Sal dinge net soveel makliker maak. En ja, al 12 biere koud gemaak ook. QQQ QQQ

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 29 Mar 2017 18:14
by cvanvollenstee
Hi ons is in,

Christiaan en Magda - 80 1hz 4.2D Cruiser
Willie en Thelma - 76 1hz 4.2D Cruiser

Groete
Christiaan

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 29 Mar 2017 20:51
by PathMaker
Hi Guys.
Please add us to the list. Always a good trip.
Chow for now.
Van

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 03 Apr 2017 20:13
by Tony
I'm also in - just don't know whether the lightie will be able to make it.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 29 Apr 2017 08:29
by SJC
Some early preperations (or should i say practice run), for the river trip.... :blonde: :rolling:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 29 Apr 2017 09:29
by Tinus lotz
Amper genoeg vir eeeste aand ....is jou bakkie stukkend?

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 29 Apr 2017 10:37
by SJC
Nee my vrou was in nelspruit toe vra ek haar om so "paar items" vir my saam te bring... :lol:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 29 Apr 2017 10:47
by Tinus lotz
As ek my vrou met so baie drank in die kar los sien ek haar vir n maand nie :rolling: :rolling: QQQ