Page 5 of 13
Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Posted: 19 Feb 2017 21:18
by Alex Roux
Wilkie wrote:Gaan ons weer ons vleis voor uit kan bestel vir die trip...??

Ons kan so maak.
Ek sal na die ou korrespondense moet gaan kyk.
Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Posted: 17 Mar 2017 21:20
by DEVOLSCHENK
Jis manne ja!!!!! It's alive
You guys can send me your meat orders and I send it through to Hasie ALTERNATIVELY would you like to send it ur self.
My mail is
volschenkde@gmail.com should you wish for me to send it through
Ciao
Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Posted: 21 Mar 2017 21:09
by DEVOLSCHENK
Jis manne hasie het sy slaghuis loop staan en verkoop Ek sal wel met Jeanne reel vir n vleisplek
Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Posted: 23 Mar 2017 09:07
by offroadbiker
Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Posted: 23 Mar 2017 09:13
by iandvl
Ek gaan eers moet sien wat met my trip Malawi toe gebeur. Wag nogsteeds vir sign off...
Dink my Malawi projek sal wel realiseer, al is daar op die stadium "delays".
As dit wel doen, sal ek maar uit wees vir n rukkie. Al sal ek effens vergoed word vir die trip (werk sal my vergoed tot kostes van vlugkaartjie soontoe - dit is darem omtrent genoeg om my petrol kostes te dek tot op Blantyre), gaan dit nogsteeds vir my 'n redelik skrikwekkende bedrag geld kos om die trip te doen (petrol op pad terug, verblyf soontoe en terug, grens-fooie, COMESA, ens). Mening - ek probeer maar onnodighede kostes maar vermy op die stadium.
In short: Ons kyk hoe speel hy uit. Dalk val MW alles deur die mat en dan val ek in met die Swazi trip.
Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Posted: 23 Mar 2017 14:53
by Wilkie
Stem saam Dirk...
hopelik is my Patrol (of sal ek nou se "een van hulle ") teen daai tyd reg

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Posted: 23 Mar 2017 14:55
by Wilkie
Ekis ook net so verbaas en dit is net hier om die draai

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Posted: 23 Mar 2017 15:35
by SJC
Ouens is seker bang om te commit na laas jaar se kanselasie....

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Posted: 27 Mar 2017 07:46
by Wilkie
lyk my ons gaan nog daar moet ry staan vir vleis koop ook.......??

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Posted: 04 Apr 2017 12:51
by offroadbiker
Hopelik sal die ouens na die Skoolvakansie uit die krake kom...., die lysie groeie darem so stadig ma seker.