Page 5 of 5
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 20 May 2016 14:28
by jonathan
Michael wrote:Ja die ratkas en transfer case vat dieselfde olie. Nie seker of dit die oorkakelikng beter sal maak nie.
Op watse spoed doen jy dit Fanus?
Micheal, vat die transfer case nie ATF nie? As ek reg onthou se die workshop manual ATF, maar ek mag verkeerd wees

Re: Safe to drive with this..?
Posted: 20 May 2016 15:58
by Michael
Jonathan, ek is nie 100% seker nie maar dink nie dis ATF wat hy moet vat nie. Ek het al gehoor party mense meng 75w90 halfde met ATF en sit dit in beide transfer case en ratkas.
Dalk kan Herrie vir ons kyk in die manual?
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 20 May 2016 16:14
by NMAD
Nissan Matic C ATF or API Gl 4 SAE 75w90
I use ATF Castrol Transmax Z in the transfer case for the 2007 4.8GRX.
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 24 Jun 2016 14:48
by SJC
Update:
Just got a second opinion on the source of the oil leak. Turns out it is not the main bearing seal after all, but appears to be coming from one of the turbo's pipes... (wonder if the turbo overboosting 1.2-1.3bar when the actuator pipe was removed has anything to do with this..

)...
The oil is leaking from underneath the turbo somewhere, onto the sump, this made it look like it is the main bearing seal....
Will take the bakkie in on Monday, they will steam clean and then pinpoint exactly where it is leaking.
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 24 Jun 2016 20:00
by Michael
Die boost het niks te doen met die olie lek nie. Klink soos die olie return pyp vanaf die turbo na die sump.
Check maar ook die olie feed pyp bo op die turbo, kan hy ook wees omdat hy die olie onder druk vier na die turbo
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 28 Jun 2016 16:28
by Wilkie
Fanus check ook net dat al die tappet cover skroewe mooi opgesit is en mooi vasgemaak is ....het nou al twee Patrols gehad wat die selfde kwaal gehad het en ook gedink dis die rear main oil seal
druk net jou hand agter die enjin in en kyk of dit nie daar lek nie so tussen tappet cover en cylinder head

Re: Safe to drive with this..?
Posted: 29 Jun 2016 09:19
by SJC
Die tappet covers is mooi vas. Dit klink vir my dit was errens bo of agter die sump wat die lekkasie vaandaan gekom het.
Van die boudjies was blykbaar nie mooi vas nie. Hoop maar die lekasie is nou uitgesort, sal maar dop hou.
Maar dit was defnitief nie die main bearing seel nie, wat goeie nuus vir my beursie is.

Re: Safe to drive with this..?
Posted: 29 Jun 2016 09:59
by Wilkie
Ja ek bloei nog steeds na ek daai seel vervang het
