Page 5 of 8

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 08 Dec 2015 08:26
by Chris Skinner
En as die grill en wheel arches colour coded is? :wink:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 08 Dec 2015 09:07
by SJC
Probeer jy ons iets vertel? :think: :surprised: :lol:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 08 Dec 2015 13:10
by Chris Skinner
Beter maar dat ek stil bly ... :naughty: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 11 Dec 2015 09:39
by Tinus lotz
Hoe lyk hy nou?

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 11 Dec 2015 09:54
by Jorrie
Dit lyk sommer baie goed. :thumbup:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 11 Dec 2015 10:03
by Alex Roux
Chris Skinner wrote:En as die grill en wheel arches colour coded is? :wink:
Chris, I think that is perfectly okay in ths day-and-age, the 21st century, to have colour coded bumpers! :rolling:
It is not like the court will determine whether you should drink hormone pills.

Slightly more seriously,
I think it is okay for a Y61 station wagon too.
But not for a bakkie. It just does not look right to me.
But it is a personal thing.

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 11 Dec 2015 10:07
by offroadbiker
Lekerrrrr man lekerrrr :thumbup:

Sommer windgat :oldtimer:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 11 Dec 2015 10:17
by Michael
Lyk mooi!!
Waar gaan jou nommer plaat sit? :think:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 11 Dec 2015 10:32
by Herrie
Dit lyk baie oulik en sal miskien nog mooier gewees het in silwer! :thumbup:

Re: My bakkie kry n bumper wat dink julle?

Posted: 11 Dec 2015 11:18
by Tinus lotz
Herrie wrote:Dit lyk baie oulik en sal miskien nog mooier gewees het in silwer! :thumbup:
N bumper op n werksbakkie kan enige kleur wees solank dit swart is...lol