Page 5 of 6

Re: Gauteng GTG

Posted: 05 Nov 2009 11:53
by Aries66
Hallo

Ek sit nog ook in spanning om te hoor of my Patrol reg gaan wees voor Sondag, die parte het darem gister hier aangekom na 'n maand se wag. So indien die ouens hulle deel doen sal ons daar wees Sondag.

Vir die wat aanwysings nodig het probeer die "link" http://naturefriends.org.za/groenkloof/index.htm

Waar kom ons bymekaar? Ek weet daar is 'n lapa, aan die regter kant voor die ingang na die roete, die fiets ryers neem gewoonlik al die ander spasies op.

Groete

Louis

Re: Gauteng GTG

Posted: 05 Nov 2009 12:50
by Herrie
Ons wag maar daar op die linkerkant net voor die ingang na die roete.

Re: Gauteng GTG

Posted: 08 Nov 2009 18:54
by Herrie
Ons was toe daar!!! :woo:
Die groep
Die groep
DSC02535 (2).JPG (156.82 KiB) Viewed 1929 times

Re: Gauteng GTG

Posted: 08 Nov 2009 19:02
by Herrie
Nog fotos!

Re: Gauteng GTG

Posted: 08 Nov 2009 21:33
by Engel
baie lekker, ek slim jannie dog dis volgende naweek :think:

Re: Gauteng GTG

Posted: 08 Nov 2009 23:10
by G-MAN
Nog fotos ouens! :thumbup:

Re: Gauteng GTG

Posted: 09 Nov 2009 08:48
by JohnBoyZA
aaai dit lyk lekker.... :thumbup:

Kan julle asb. vir my laat weet wie is wie in die groep foto.

Dankie
John

Re: Gauteng GTG

Posted: 09 Nov 2009 10:42
by Herrie
Ek hoop ek het almal se name reg!

Van Links na regs: Niekie, Grant, Douw, Louis, Christo, Louis Liebenberg en myself.

Re: Gauteng GTG

Posted: 09 Nov 2009 12:32
by Niekie
Ja! dit was fun!!

Dit was lekker om julle te ontmoet, hoop ons maak gou weer so :thumbup:

Hier is n paar pics.

Re: Gauteng GTG

Posted: 09 Nov 2009 13:11
by AJ Dup
Ag Bli#@em :redface: :redface: :redface: ek het skoon vergeet daarvan ek wou julle ouens so graag almal ontmoet het dit lyk baie lekker!!!

Wanneer is die volgende een??? :think: