Page 5 of 7
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 25 Apr 2010 10:08
by JG Shields
Die manne met meer kennis hieroor moet eerder antwoord, maar sover ek kon vasstel is beide die tenks presies dieselfde, insluitende die pompie wat brandstof vanaf die sub-tenk na die hoof tenk pomp.
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 16 Jun 2010 15:40
by Herrie
Ungili se tenk het weer begin lek!!!!! Daar waar binneste plaat was geweld is.
Ek het Pratley Putty op gesit en dit het omtrent 'n maand gehou toe val dit af. Toe probeer ek Sunliteseep en suiker.
Het die seep netso met die suiker gemeng - het omtrent 'n week gehou. Meng dit toe weer met 'n paar druppels water - het net 'n paar dae gehou. Meng dit toe met 'n bietjie meer water dat die mooi sag is - het nie eers 'n dag gehou nie!!!
Miskien werk die seep nie op stainless steel nie!
Ek gisteraand Pratley Steel opgesit en vanoggend het dit weer gelek. Het dit nou afgehaal, skoon geskuur met skuurpapier en weer opgesit - sal laat weet of dit nou werk.
Die lek is baie klein - as ek dit skoonvee vat die so 15 -20 sekondes voordat die druppel begin wys.
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 16 Jun 2010 16:30
by JG Shields
Kobus, terwyl die tenk nou af is, waarom laat sweis jy hom nie? Dit klink vir of die gaatjie baie klein is wat beteken dat die sweis baie goed gaan werk.
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 16 Jun 2010 18:10
by Herrie
JG, die tenk is nog nie af nie - en hy lek al klaar weer! Ek sal hom nou maar moet leeg ry en dan laat sweis.
Miskien is die loodvry petrol die probleem - as dit die Pratley Steel en seep wegvreet, wat vreet dit nog?
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 16 Jun 2010 19:46
by JG Shields
Kobus, omtrent daai seep en ander doepas....My pa het altyd gese hy hou van werk maar hy hou nie van 2 keer dieselfde werk oor doen nie. Wat my betref moes WYNN's nooit eers 'n bestaan gemaak het nie.
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 16 Jun 2010 22:59
by Kagiso II
OOmpie Herrie-Kobus ... kry 'n stainless self tapper skroef van so 4mm deursnee. kry stukkie van daai rooi seels wat oppi gasbottel kom [daar waar die burnerkop vasdraai ] maak 'washer van daai stukkie rooi watsjamakollit.
Draai daai skroefie in daai gaatjie ... that should be the end of that :idea:
magtaskas marrik mix die tale vanaand - seker oor ik mugg is . enni baf v'loor het - 3-0 nogal

Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 17 Jun 2010 18:20
by Herrie
Mac, daai skroef gaan nie werk nie want die baffle plate is in die pad.
Het vanmiddag gekyk en die hele stuk Pratley Steel is weg!!! Miskien is die gesteel

Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 02 Nov 2010 10:33
by chipompi
Sorry but i think iam on the wrong page but i did read somewhere that one of the members had managed to source a workshop manual for the Patrol, my particular model is THE SGL 3 LTR - ZD30DDTI.
I would appreciatte if someone could point me in the right direction.
Regards
Lawrence - Uganda
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 02 Nov 2010 10:33
by chipompi
Sorry but i think iam on the wrong page but i did read somewhere that one of the members had managed to source a workshop manual for the Patrol, my particular model is THE SGL 3 LTR - ZD30DDTI.
I would appreciatte if someone could point me in the right direction.
Regards
Lawrence - Uganda
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 02 Nov 2010 19:43
by Herrie
PM me your contact details then we can make a plan to get it to you.