Page 5 of 14

Re: Madman / Landy on line

Posted: 12 Aug 2015 20:09
by Pieter B
Michael wrote:Fanus, you can just get the EMS2 with EGT probe as a starting point and get all the extra sensors at a later stage if you dont feel like spending all the money now.
The nice thing about the Madman system is that you can upgrade it as you go
Ek het 'n EMS2 wat ek wil verkoop. Ek het dit in my 2.7 gehad met 'n VDO olie druk sensor. Sal more soek in die garage en foto's opsit.

Re: Madman / Landy on line

Posted: 14 Aug 2015 14:31
by SJC
JoshJ wrote:And a normal boost gauge is good. Auto gauge or VDO. all work well.
Got a quote from VDO(torreparts.com) for a mechanical gauge, but I'm not sure if this one is ideal to use as a turbo boost gauge?

Re: Madman / Landy on line

Posted: 14 Aug 2015 15:03
by ricster
Nope thats not the right gauge. A boost gauge will only go up to about 2 bar, with increments in between to show accuracy

Re: Madman / Landy on line

Posted: 14 Aug 2015 15:12
by ricster
Check here

http://www.vdoautomotive.co.za/catalogues/index.html

Look at page 11 and 27 and 32

Re: Madman / Landy on line

Posted: 14 Aug 2015 21:46
by Stefan
Just remember that for a turbo diesel, you don't need a boost gauge that shows vacuum. :eureka:

Re: Madman / Landy on line

Posted: 16 Aug 2015 09:23
by SJC
Pieter B wrote:Ek het 'n EMS2 wat ek wil verkoop. Ek het dit in my 2.7 gehad met 'n VDO olie druk sensor. Sal more soek in die garage en foto's opsit.
Het jy hom al gekry?

Re: Madman / Landy on line

Posted: 16 Aug 2015 13:42
by Pieter B
Hier is die foto's

Re: Madman / Landy on line

Posted: 16 Aug 2015 16:24
by Michael
Fanus, as jy n boost gauge kan kry wat net tot by 1 bar of 100kpa kan meet sal dit perfek wees. Ek het baie lank gesoek en moes maar tevre de wees met een wat -0.5 tot 1.5 bar meet......
Soos Stefan se, die diesels het nie vacum op idle nie so jy het dit nie nodig nie

Re: Madman / Landy on line

Posted: 27 Aug 2015 07:24
by SJC
Pieter B wrote:Ek het 'n EMS2 wat ek wil verkoop. Ek het dit in my 2.7 gehad met 'n VDO olie druk sensor. Sal more soek in die garage en foto's opsit.
PM sent.

Re: Madman / Landy on line

Posted: 12 Sep 2015 09:38
by SJC
Michael wrote:Fanus, as jy n boost gauge kan kry wat net tot by 1 bar of 100kpa kan meet sal dit perfek wees. Ek het baie lank gesoek en moes maar tevre de wees met een wat -0.5 tot 1.5 bar meet......
Soos Stefan se, die diesels het nie vacum op idle nie so jy het dit nie nodig nie
Betaal mens duurder vir 'n gauge wat vacuum op het, want ek sien vdo doen 'n boost/vacuum gauge wat tot 1.5 bar meet?
Of sal die gauge nie in my voertuig werk nie? Alternatief het hulle 'n mechanical gauge wat tot 3bar meet, wat bietjie hoog is.