Page 5 of 7
Re: Free flow exhaust.
Posted: 06 Sep 2009 23:27
by tour de frans
Julle manne is welkom,ons kan lekker gesels en planne maak se net waar.
Cornelius,die dyno is KSD,ek sal reel met hom.PM jou nr asb.
Pieter my diesel is my eerste diesel kar wat ek besit,en ek moet se ek geniet die hele pakket, patrol+diesel.Al my petrol karre was altyd ook iets aangedoen soos turbo en chip ens...Ek het altyd aan diesel goed gewerk vir klieente,nou is dit lekker om aan my diesel te krap,het groot planne vir my patrol.
Groete Frans
Re: Free flow exhaust.
Posted: 08 Sep 2009 00:25
by G-MAN
Calling Frans. Kan jy enige iets op my 4.8 op die dyno stel as hy nie ge chip is nie?

Gerhard

Re: Free flow exhaust.
Posted: 08 Sep 2009 07:44
by tour de frans
Hi Gerrit,nee jy kan net die kar hardloop en sien wat se krag hy maak ,dis al.
Frans
Re: Free flow exhaust.
Posted: 08 Sep 2009 23:13
by G-MAN
Dankie Frans. As ek my Patrol nissan toe vat vir n service stel hulle enige iets of fit net niewe filters ens. ?
Re: Free flow exhaust.
Posted: 09 Sep 2009 08:10
by tour de frans
Nissan kan ook nie stel nie,hulle kan net kyk as daar fout is en regmaak of vervang.dis al.Onthou as n rekenaar nie vir hulle kan se wat fout nie dan weet hulle ook nie.Dis waar die new part fitters in kom.Goeie macies raak min.
Groete
Re: Free flow exhaust.
Posted: 15 Sep 2009 22:48
by Gerrit Loubser
Posts pertaining to the organisation of a free flow exhaust discussion workshop have been moved
here.
Please share findings/conclusions here or in other relevant forum areas.
Re: Free flow exhaust.
Posted: 28 Sep 2009 08:53
by Vaatjie
Done the free flow thing. Went down to Mosselbay the weekend with Imagine trailvan. The Patrol sounds nice and it pulls better. The engin is running free and the revs just fall to 4500rpm with no problem at all. The feul consumption, well lets talk about that later. (same as it was before).
Cheers for now. Off to KSD to do the chip.
Re: Free flow exhaust.
Posted: 28 Sep 2009 13:57
by Tjaart
Geluk Vaatjie!!
Daai pyp maak darem maar 'n mooi geraas!! Try hom bietjie in low range 2 teen 4500 revs!!

Re: Free flow exhaust.
Posted: 28 Sep 2009 14:10
by Patrol4.8
Vaatjie wrote:Done the free flow thing. Went down to Mosselbay the weekend with Imagine trailvan. The Patrol sounds nice and it pulls better. The engin is running free and the revs just fall to 4500rpm with no problem at all. The feul consumption, well lets talk about that later. (same as it was before).
Cheers for now. Off to KSD to do the chip.
Vaatjie wat het jy presies gedoen aan die Patrol se uitlaat? Ek het amper dieselfde resep as G-MAN gevolg, maar my Patrol klink baie anders as syne

Re: Free flow exhaust.
Posted: 28 Sep 2009 15:21
by Vaatjie
Hello patrol 4.8. Ek was by Roddy en hy het dieselfde gedoen as met Corneulis se van. Wat dit is weet ek nie presies nie, maar dit werk.