Page 5 of 6
Re: DIY Roof Rack
Posted: 29 Sep 2013 11:46
by tour de frans
Baie mooi
Re: DIY Roof Rack
Posted: 30 Sep 2013 11:03
by Stefan
Baie smart! Het die voete toe gewerk soos jy hulle ontwerp het?
Re: DIY Roof Rack
Posted: 30 Sep 2013 12:36
by Marino4x4
Hi Stefan
Hulle werk baie lekker. Ek wil nog gaan toets vir windgeraas. Ek sal n paar naby foto's van die voetstukkies neem. Wil jy n rak bou of het jy een wat jy net wil opsit?
Groete
Marinus
Re: DIY Roof Rack
Posted: 30 Sep 2013 13:53
by Stefan
Hi Marinus,
Ek tinker met die idee om 'n rak te bou, maar ek hou maar die 'classifieds ook dop. As daar voete is wat pas, maak dit die opsies van 2de handse rakke heelwat groter.
Re: DIY Roof Rack
Posted: 30 Sep 2013 14:23
by Grant
Gents,
Just a suggestion. If you can lift the

a little more this give you the option to fit a table under neath as well as like I have the solar panel. That little extra drag will not create a major problem.

Re: DIY Roof Rack
Posted: 30 Sep 2013 15:50
by Marino4x4
Thanks Grant
That is one of the changes I want to make in my next attempt. I also want to leave a slot for the spanner to move into when tightening the nut. I will also make the webbing smaller. It is a bloody hassle to get the bloody moertjie out when it falls into the gutter behind the foot piece.
Stefan ek sal kyk of ek n standaard roof rack op die voetjie kan vasmaak. Glo nie dit behoort n probleem te wees nie. Ek sal gaan kyk hoe front runner se goed vasmaak. Dit was maklik vir my, want ek het alles saam ontwerp. Kon die voet ontwerp om aan die raam vas te maak.
Groete
Re: DIY Roof Rack
Posted: 30 Sep 2013 17:41
by Tinus lotz
Stefan
oom mac het n stel voete vir die roofrack wat op sy y60 was wat hy wil smous hulle is ook hoog genoeg vir grant se voorstel marino daai roofrack en voete lyk regtig baie goed

Re: DIY Roof Rack
Posted: 30 Sep 2013 18:27
by Peter Connan
Marino en Stefan
Moenie te veel worry oor of die voete op 'n ander dakrak pas, voor julle nie weet watse dakrak hulle op moet pas nie. Die goed verskil nogal baie van mekaar, maar ek is ook seker dit sal met 99% van dakrakke baie maklik wees om Marino se voete te maak pas.
Mooi job Marino!
Re: DIY Roof Rack
Posted: 07 Oct 2013 21:31
by Carel
Marinus, die dakrak lyk baie goed. Ek wil net weet of jou voetstukke almal ewe lank is, aangesien daar 'n effense boog oor die dak is van voor na agter.
Re: DIY Roof Rack
Posted: 08 Oct 2013 07:55
by Marino4x4
Hi Alex
Hulle is dieselfde lengte. Ek het gekyk en dit is eers na die voorste deure wat die kurwe noemingswaardig raak. Ek het my dakrak tot by die voorste deur gevat. Dit was die oorspronklike lengte wat ek my rak wou he. Ek wil kyk of my volgende poging nie die kurwe kan insluit nie. Die idiaal sal wees om die voetstuk se hoogte verstelbaar te maak om die kurwe te kan hanteer. Ek sal bietjie kyk hierna en n paar veranderings maak.
Groete