Page 5 of 7
Re: Front diff guard
Posted: 15 Apr 2013 09:13
by Stefan
Peter,
Kan ek asb een van hierdie by jou bestel?
Re: Front diff guard
Posted: 15 Apr 2013 09:39
by Theuhan
Peter
I would also like to order one
Re: Front diff guard
Posted: 15 Apr 2013 10:50
by davejones
ek ook asseblief!
Re: Front diff guard
Posted: 15 Apr 2013 17:17
by Peter Connan
Stefan, Theuhan en David, soek julle di rou of gegalvaniseer?
Re: Front diff guard
Posted: 15 Apr 2013 17:56
by Stefan
galvanise asb (dan pas dit by die ander Barbarian' accessories')

Re: Front diff guard
Posted: 15 Apr 2013 18:56
by Jorrie
Stefan
Ek en Piet het gepraat. Ek sal die diff guard vir jou saambring wanneer ek weer Kaap toe kom nadat dit gegalvaniseer is.
Groete
Re: Front diff guard
Posted: 15 Apr 2013 23:00
by davejones
For Sure Pete

Re: Front diff guard
Posted: 16 Apr 2013 07:50
by Theuhan
Rou asb.
Re: Front diff guard
Posted: 16 Apr 2013 19:04
by Peter Connan
Regso Theuhan
Sal jy by my Pa in Florida kan gaan optel as ek dit soontoe stuur?
Re: Front diff guard
Posted: 17 Apr 2013 09:08
by Theuhan
Peter
Dankie dit sal great wees.