Goeie more almal
Ek sal graag ons dag by Sandwani teen moreaand met hulle wil bevestig sodat hulle vir ons die kostes kan deurgee. Laat my asb teen more oggend weet indien daar nog iemand is wat will saamkom.
Tans lyk die beplande bywoning soos volg:
1. Jorrie - 2 x Volwassenes - 2 x kinders + Beast II (1 x Patrol) + 1 x pit bike
2. Kagiso II - 1 x Volwassene + Boezman ( 1 x Hardbody)
3. Grootseun - 4 x Volwassenes + 1x Patrol
4. Aries66 - 2 x Volwassenes - 2 x Kinders + 1 x Patrol
5. Herrie - 1 Volwassene + Ungili (1 x Patrol)
6. Christo Slang - 1 x Volwassene + Chuck Norris (1 x Patrol)
7. Glen Hare - Nie-forum lid + 1 x LR Disco 3
8. Grant +1 ( 1 x GQ)
9. Nico Pienaar (1xPatrol)
10. Cedric Warner -ricster (Moontlik) 1xPatrol
11. Brent Anderson - Nie forum lid + 1 x Pajero
Die voorgestelde program is soos volg:
1. 09h00 - 09h15 Registeer by Sandwani.
2. 09h30 Kom bymekaar by die Lapa (Bring eie stoele, tafels, vuurmaakgoed, eet- en drinkgoed, alles wat elkeen nodige het moet saam geneem word, ens) Nota: Die lapa het net 'n dak en vuilis drom. Oorkant die hoofpad is daar ablusiegeriewe by die restaurant en kroeg.
3. 09h30-09h45 Bekendstelling aan mekaar (vir die wat mekaar nog nie ken nie).
4. 10h00-10h45 Toer van die fasiliteit.
5. 10h45-13h00 Ry hindernisse in eie tyd / Demonstrasie deur hardebaarde oor hoe die moelike hindernisse aangepak moet word.
6. 13h00-14h30 Braai en geseligheid by die lapa.
7. 14h30-16h00 Ry hindernisse in eie tyd.
8. 16h15 Afsluiting by die lapa.
9. 16h30 Vertrek.
Die program is informeel en buigbaar sodat elkeen kan kom en gaan soos hul graag wil.
As enige iemand nog nie weet hoe om daar te kom nie, laat my asb weet sodat ek weer die koordinate kan deurgee.
Groetnis
