Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 16 Jun 2012 08:11
Ek stem saam en dink iemand moet 'n boek skryf. Daar is al genoeg staaltjies hier om 'n interessante boek aanmekaar te slaan. SWAMBO is al so gehook dat sy 'n "Adopt Lobobeast wrote:Al wat ek vra is kan ons die vervolverhaal voortsit en ou Lobo volg, want ek is nou al so gehook op die dinge dat dit amper soos die Skim voel wat ek in die koerant volg. Jul kan nou maar se small things amuse small minds, maar ek like so n storie. Ek en my ou RHINO is nie so beroemd soos Gerrie en Lobo nie. Hi Gerrie, wil jy nie Rhino koop nie, dan noem ons dit Gerrie en Rhino, " chapter 2". Ek wil net nie daai Toyota he nie, want ek dink dit is hy wat die badluck op Lobo gebring het. Nogal "sad" dat daar weer n eiende aan n verhaal gekom het. Ek het n traan gepik toe ou Fear Factory weg is, dit het gevoel soos die dood van n vriend. Ag ons is maar simple oor die aardse goed, maar n mens word maar lief vir iets, al gee hy jou trouble . Groete jul. Mac laat weet as jy veilig is.
