Page 32 of 33
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 13 Jun 2012 20:18
by Jorrie
Oompie
Sterkte Met Die trip.
Groete
Jorrie
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 13 Jun 2012 22:48
by Kagiso II
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 13 Jun 2012 23:12
by Tinus lotz
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 14 Jun 2012 09:36
by Gerrie
Dis vir my hartseer om hierdie hoofstuk af te sluit in my lewe - al het ek baie gryshare gekry, het ek tog lief geraak vir die ou...
Ek reken maar net oom Mac het 'n klein bietjie meer geluk met hom as wat ek het... Kom seker maar met ervaring! Maar nou ja, ek het baie geleer en ook baie ondervinding opgebou en julle ouens hier het my ook baie gehelp. Dankie vir elkeen se raad en voorstelle.
Ek sal darem nie verdwyn van die forum af nie, en as dinge mooi uitwerk sal ek weer vir my 'n Patrol kry. Sonder om tweekeer te dink! Ek dink net Lobo was meer soos 'n wolf as wat ek gedink het - 'n wolf wil mos 'n alpha male hĂȘ, 'n pack leader om te volg, en Lobo het gedink omdat ek jonger as hy is, sal hy die alpha male wees en ek moet hom volg - daarom het hy so bietjie hardkoppig geraak met my.
Maar ek het hom regit geniet! Dankie Oom Mac en veilig ry!
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 14 Jun 2012 10:10
by firessafari
Ja Gerrie as jy weer een koop moet dit 'n nuwe wees ,een met 'n goeie motorplan want lyk my jy sukkel met twee linkerhande

.'n ou meneer soos Lobo moet met respek behandel word en hulle soek baie liefde en tyd.
Johan
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 14 Jun 2012 21:55
by Jorrie
Oompie
Hoe ga dit met die trip huis toe?
Hoop ons sien vir jou en Lobo by Gerotek.
Jorrie
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 15 Jun 2012 18:05
by Kagiso II
HooooooooooooWhaaaaaaaaaaaaagh !!!! LOBO is tuis
7km liter en ek het NIE perde gespaar nie ..
Hy ping dat hy bars hier op die hoeveld, die propshaft is uit balans en ek dink die 'crank' het knou gehou van di eskewe pully -- maar daai is alles OuuuKyyyyyy, ons twee is tuis - -lekker gebond ook vandag,
8 blikkies olie verorber die ou .. so daar kom klompie werk -
Welkom TUIS Lobo .. Obaas se WOLFIE !!

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 15 Jun 2012 19:07
by firessafari
Oom Mac ek is bly julle twee is veilig by die huis,ek dink dit is dalk tyd om lobo se enjin oor te doen , dit is gelukkig nie so duur nie , toe ek bees gedoen het was dit so R5000.00 vir 'n major.
Johan
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 15 Jun 2012 23:09
by Jorrie
Oompie en Lobo
Welkom tuis. 7km/lt is heel goed.
Miskien moet julle nou die onderwerp se naam verander.
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 15 Jun 2012 23:15
by Kagiso II
Hallooooo Johan -- Dit laat geen twyfel dat Lobo se enjin oorgedoen moet word nie -- 8 blikkies olie uit die Kaap is bikki rofff. Sy 'crtank' front-end is ook ge eina [daai ou wat Gerrie gehelp het het hom nie mooi adviseer nie]
MAAR nou soek ek 'n RD 28 se crank, sommer terselfdertyd vir Lobo "stroke"
Maar byse darem - Nadat Tour de Rans met hom klaar is anneraand kom hy huistoe teen 7 km /liter [twee dele waar ek 130 laaaaaaaang ent gesleep het het afgkom na 6 [55 liter @333 Km]
Dan sommer selfde tyd as wat die enjin uit is ook die 5-spoed in sit [dan kry ek 8 kpl???]
By wie het jy laat oordoen vir R5 k??