Page 31 of 33
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 06 Jun 2012 09:20
by firessafari
Oom Mac, Is Lobo al terug by die huis?
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 06 Jun 2012 10:55
by Kagiso II
Haijj Johann - Nee, oompie si nog gsetrand hier in Gatteng - sukkel om Sendeling in Botswana gehelp te kry -- die darem vanmorre reggekry - Aldus val ek moer inni pad Kaap toe -- kuier die naweek, en seker so Dinsdag se kant terugtog met OF die trein OF Lobo aan te pak ..
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 06 Jun 2012 15:22
by firessafari
nee oom Mac nie die keer Lobo vir 'n trein verruil nie. hulle is te swaar op brandstof

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 07 Jun 2012 11:43
by Kagiso II
aitog Johann - hoe sit jy my nou af .. en ek het gehoop dan kan ek mos 'n hele treinvrag mens saamvat op Uitreik ...
salmaar moet kyk na Atilla ook ...
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 08 Jun 2012 07:33
by tour de frans
Gerrie praat ook nie die waarheid reg in daai tydskrif nie!

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 08 Jun 2012 11:18
by Gerrie
Frans, daai was darem geskryf voor jy my gehelp het om die laaste geite uit te sorteer!

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 08 Jun 2012 11:36
by Kagiso II
Nadat ek ek dubbele teespoed hier ter huise en Boezman se klaatsj wat 'gegaan' het [HOOP om hom vandag te kry] is die beplanning - ek vertrek Sondag hier weg KAAP toe met Camry - so Dinsdag se kant gee vir Gerrie sy Camry en tel Lobo op
As hy heel is ry ek hom trug - anders trein ek hom trug - anders fix ek hom daar en ry hom trug ..

- LOBO kom HUIS toe
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 13 Jun 2012 08:44
by beast

Al wat ek vra is kan ons die vervolverhaal voortsit en ou Lobo volg, want ek is nou al so gehook op die dinge dat dit amper soos die Skim voel wat ek in die koerant volg. Jul kan nou maar se small things amuse small minds, maar ek like so n storie. Ek en my ou RHINO is nie so beroemd soos Gerrie en Lobo nie. Hi Gerrie, wil jy nie Rhino koop nie, dan noem ons dit Gerrie en Rhino, " chapter 2". Ek wil net nie daai Toyota he nie, want ek dink dit is hy wat die badluck op Lobo gebring het. Nogal "sad" dat daar weer n eiende aan n verhaal gekom het. Ek het n traan gepik toe ou Fear Factory weg is, dit het gevoel soos die dood van n vriend. Ag ons is maar simple oor die aardse goed, maar n mens word maar lief vir iets, al gee hy jou trouble . Groete jul. Mac laat weet as jy veilig is.
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Posted: 13 Jun 2012 09:11
by Gerrie
Jy sĂȘ Rhino is te koop? Hmmmm....
Re: Die avonture van Oompie en Lobo
Posted: 13 Jun 2012 11:02
by Kagiso II
So het Tour de Frans [WAT 'n nice ou om te ken ..] tot OUnag aan Lobo gwerk.
Die alternator was los, die rocker shaft boute was los en een was weg, die tensioner pulley skeef gesit - so het ons al die goed reggebuig en vasgemaak en nog paar anner los goed vasgetrek
Frans het Lobo "Clean enough bill of health" geggee - soveelso dat ek met LOBO die terugtog Pretoria to aanpak.
Eers moroggend - Gerrie moet eers die Snorkel bring en die "oordragpapiere' - Vanaad by Swaertjie oorle en more pad vat
Dis LEKKER om weer agter ou Lobo se wiel in te skuif..
