Page 4 of 6
Re: Bonnet protectors
Posted: 27 May 2020 10:53
by BaasWiets
Môre maar as brits Nissan dit kan kry kan enige nissan dealership dit kry hulle bestel by dieselfde plek parte.
Re: Bonnet protectors
Posted: 27 May 2020 11:15
by georgeb
BaasWiets wrote: ↑27 May 2020 10:53
Môre maar as brits Nissan dit kan kry kan enige nissan dealership dit kry hulle bestel by dieselfde plek parte.
Goeie môre - korrek - jy kan by jou plaaslike Nissan handelaar probeer - ek het in elk geval tans net twee belangstellendes op die lys - een van ons mede Forum manne in Bots het een daar plaaslik opgespoor.
Indien jy nie plaaslik regkom, is ek meer as bereid om jou naam op my lys te plaas.
My gedagtegang oor die proses is:
1. Manne plaas bestelling by my via PM;
2. Wanneer Brits Nissan bevestig dat hulle kan kry, betaal jy jou geld by my in en ek bestel bulk;
3. Wanneer die items kom reël ons dat indien jy in Limpopo of Gauteng woon, kry ons mekaar iewers op die grens en ek gee vir jou - jy kan dan self installeer.
Re: Bonnet protectors
Posted: 27 May 2020 15:45
by mvcoller
Myne 14h00 gaan optel by Bruma Nissan. Slegs 10 minute om te installeer!!
Ek gaan hom weer afhaal en 'n maat van my seun sal hom met deurskynende vinyl oortrek on seker te maak hy krap nie...
Re: Bonnet protectors
Posted: 27 May 2020 16:04
by Dungbeetle
Hoeveel R
Re: Bonnet protectors
Posted: 27 May 2020 16:08
by Jules
lyk baie nice Malcolm

Re: Bonnet protectors
Posted: 27 May 2020 16:11
by IanT
Very Nice

Re: Bonnet protectors
Posted: 27 May 2020 20:08
by BaasWiets
Naand georgeb baie dankie sal jou latweet sodra ek by ons nissan uitgekom het dankie vir jou moeite. Hulle behoort te kan kry maar hulle is n bietjie useless.
Re: Bonnet protectors
Posted: 27 May 2020 23:29
by mvcoller
R 1,128.07 BTW Ingesluit
Maandag oggend bestel, Woensdag oggend 11h00 het hulle gebel en laat weet ek kan maar kom haal.
Woensdag 14h00 gaan afhaal, 15h15 by die huis gekom, 10 minute later was alles verby......
Re: Bonnet protectors
Posted: 28 May 2020 06:45
by SCUBA Patrol
Malcom,
waar is die fotos?
Gaan dit nie die lugvloei na die intercooler beinvloed nie? Hoe gaan jy dit beheer/verbeter?
Re: Bonnet protectors
Posted: 28 May 2020 09:23
by bruce_k
Hi Gents
This is page 22 from the latest approved accessories brochure from Nissan SA which includes the approved accessories list for Patrols...
You can can find the full brochure here:
https://www-europe.nissan-cdn.net/conte ... c5M2JhYzk0

- Page22.JPG (195.53 KiB) Viewed 12434 times
Kirbster wrote: ↑27 May 2020 07:55
IanT wrote: ↑26 May 2020 10:24
Great Stuff, please order me one

sending you a pm now
JP is working on those widow shields as well, will give some feedback when we know
Now all we need it the headlight protectors, anyone with any leads??
I'll be interested in those window shields. That specific item was something that the guys at Nissan couldn't source for me.
Kirbster you should be able to order the "Weathershield slimline (front doors only)" window shields with part no. H0850VB000A

- H0850VB000A.jpg (15.07 KiB) Viewed 12434 times