Page 4 of 5
Re: "Olive", the 4,5 Patrol
Posted: 19 Feb 2021 20:17
by petri oosthuizen
.......arrived home, quickly filled her up, and got a VERY nice surprise..........6,9 km/litre.
Couldnt believe it myself, believe me.......but, looking at some logs I kept, I actually got a frequent 6,,5km/l ......... doing 120/125 (NOT less than that), I also WA'ed Etienne and he also reported a steady 6.5 km/l.
Funny enough.........this is at 120+ km/h. If you go slower, you start gearing back etc etc......this sounds crazy, but the 4.5 IS lighter at 125/130 than 110/120.
My Olive is back home.........

Re: "Olive", the 4,5 Patrol
Posted: 19 Feb 2021 21:34
by Jules
Geluk Petri, lyk my julle twee is onafskeidbaar
Geniet jou Olyfgroen Lorrie
Shalom
Re: "Olive", the 4,5 Patrol
Posted: 20 Feb 2021 05:38
by Reenen
Net tot volgende koper kom. Die is net tydelik.
Re: "Olive", the 4,5 Patrol
Posted: 20 Feb 2021 06:07
by petri oosthuizen
Try me.........
Maar ja, never say never Reenen - maar ek het die week klaar 'n BAIE serious Buyer (in Worcester nogal) windaf gestuur.
En die ou GX verkoop om te vervang met die Trol.
Jyt Olive self gesien, sys nie bad nie,,,,,,ek sal NOOIT weer so iets vir daai geld kry nie.
Groete in daai mooi wereld van julle

Re: "Olive", the 4,5 Patrol
Posted: 20 Feb 2021 06:14
by Reenen
Niks lelik bedoel daarmee nie. Dit is maar net hoe dit is.
Jy is n verkoopsman, dit is jou werk.
Daai ernstige koper se prys was seker net nie reg nie.
Re: "Olive", the 4,5 Patrol
Posted: 20 Feb 2021 06:29
by petri oosthuizen
Wat ek WEL weet Reenen is dat ek my gat kan skop omdat ek nie al die jare meer Patrols enjoy het nie. Was groot fan toe ek jonger was, my pa het ook Laurels en Skyline en Nissan V6 DC's en Patrol gery, ek ook,
Een van die lekkerste karre in my lewe was 'n with SGL, seker so in 1994/5 gewees, destyds nog by Harrismith Nissan gekoop. My boetie het so groen en goud SGL Plus gehad, en my pa so donkergroen en goud SGL.
So........was altyd HUGE fan maar vir some reason ander goete gery, baie Cruisers en Defenders.
Het op stadium so mooi ligblou Safari 2,8 bakkie ook gehad.....BAIE nice ding gewees.
Ek sal ook altyd my pa se "keeper" onthou - so spotless Datsun Patrol bakkie, daai ou 3 spoed jobbies. So donkergroene. MIN km op gehad. Met so canvas seil agterop. Moes eenkeer met daai bakkie afry Stilbaai toe met swaar trailer om klomp meobels af te vat......nice trippie gewees.
Nog een wat ek kkan onthou was Pa se Sani V6 D/Cab..so witte met blou strepe.
Hyt ook baie van daai Tracker 2200 4x4's gery.....daai "supercabs" (wat het heulle diaai genoem daai tyd...Maxi Cab??)
Re: "Olive", the 4,5 Patrol
Posted: 20 Feb 2021 06:43
by Reenen
King cab
Nissan was nog altyd king cab
Re: "Olive", the 4,5 Patrol
Posted: 20 Feb 2021 06:44
by Reenen
Maar geniet vir olive terwyl jy haar het.
Re:
Posted: 20 Feb 2021 07:27
by petri oosthuizen
Reenen wrote: ↑20 Feb 2021 06:44
Maar geniet vir olive terwyl jy haar het.
Dankie man eks seker ek sal
Re: "Olive", the 4,5 Patrol
Posted: 21 Feb 2021 15:09
by BaasWiets
Daai olyf groen is die mooiste kleur wat hulle op die 4.5 patrols uitgebring het.