Page 4 of 7

Re: Dino day - Saturday 5 October

Posted: 06 Oct 2019 00:32
by Tinus lotz
:surprised: krisis ou bly jy is ok :imsorry:

Re: Dino day - Saturday 5 October

Posted: 06 Oct 2019 06:43
by Russ Kellermann
That's terrible to read mate. Glad you are ok and that Chuck can easily be repaired. Thank goodness for that bull-bar! :thumbup:

Re: Dino day - Saturday 5 October

Posted: 06 Oct 2019 06:50
by Peter Connan
Ai tog, dis nou jammer. Maar die belangrikke ding is dat jy OK is.

My dank aan al die organiseerders en bywoners, ek het die dag baie geniet.

Re: Dino day - Saturday 5 October

Posted: 06 Oct 2019 07:29
by andredurand
Jammer om te hoor net bly dit is nie te ernstig nie

Re: Dino day - Saturday 5 October

Posted: 06 Oct 2019 08:08
by Michael
Christo, bly jy is ok en jammer om te sien hoe stukkend jou mooi Patrol is. Ek glo daai skade is maklik herstelbaar!

Het iemand al die uitslae van die dyno dag? Sal graag wil sien wat gebeur het.

Re: Dino day - Saturday 5 October

Posted: 06 Oct 2019 08:30
by Alex Roux
ChristoSlang wrote: 05 Oct 2019 21:18 I had some bad luck on the way back home :sad: :sad: :sad:
Christo

Baie jammer om te hoor. Bly jy is okay. En hopelik is Chuck vinnig op die been.

Re: Dino day - Saturday 5 October

Posted: 06 Oct 2019 08:41
by Alex Roux
Michael wrote: 06 Oct 2019 08:08 Christo, bly jy is ok en jammer om te sien hoe stukkend jou mooi Patrol is. Ek glo daai skade is maklik herstelbaar!

Het iemand al die uitslae van die dyno dag? Sal graag wil sien wat gebeur het.
Michael
Ek weet nie oof iemand een opsomming moet maak en of elkeen maar se prentjie hier moet plak nie.
Almal het 'n power run gehad in 4e rat.
In my geval is wiel balansering links agter bietjie uit gewees wat gemaak het dat die operator bietjie versigtig was. Die feit dat Skilpad se cluster wys dat jy reeds op 4500 revs redline het nie gehelp nie! As die operator plat getrap het tot by 5200 so daar dalk bietjie meer perde uit de toets gekom het.

My maksimum wringkrag was 392nm en krag was 135kw (in die 4e rat run) maar ek reken ek sal 'n aks meer kry as die wiel balansering reg is, dan sal die operator minder versigtig hoef te wees. Ek is egter baie tevrede daarmee. Wringkrag is maar wat vir my saakmaak. Omdat die wielbalansering bietjie gepla het, het hy ook 'n 3e rat run gedoen (waar die kar obviously stadiger ry oor die rolle), maar dit kan nie regtig vergelyk word met die ander karre se 4e rat runs nie.

Thys se Yster het natuurlik almal se karre bietjie klein laat voel.

Re: Dino day - Saturday 5 October

Posted: 06 Oct 2019 13:02
by Michael
Alex, daai nommer wat jou 4.8 maak is baie mooi en meer as die gewone 4.8's daar buite! Baie impressive!

Re: Dino day - Saturday 5 October

Posted: 06 Oct 2019 13:09
by Tinus lotz
Sover ek weet gaan piet al die figues hier gooi

Re: Dino day - Saturday 5 October

Posted: 06 Oct 2019 22:05
by Peter Connan
I asked them to mail me all the results, but have not received them yet.

If I get them, i will post them.