Page 4 of 6

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 08 May 2018 19:18
by Reenen
Bietjie stil gestaan met die vk45's wat ek gekry het.

Elgeval, die Buick onderstel is weer afgehaal, engine en gearbox ook uit, alle mounts op onderstel behoorlik geweld. Engine en gearbox mounts behoorlik versterk en opgeweld.

Nou kan ons weer buick onderstel vas bout op safari onderstel, engine terug sit. Stuur van buick na patrol koppel. Al die rem en brandstof pype verleng.

Daarna moet ek powersteering en aircon op die ford engine fit. En die 2 uitlaatpype maak. Dan kan bakwerk seker terug.

So baie werk wat wag...

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 10 May 2018 07:17
by Reenen
Sal safari aste 37" bande kan hanteer?

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 10 May 2018 08:49
by ricster
haha... Reenen, as jy nie weet nie.... dan weet niemand nie......hahahaha

I would think they would be able to handle it. Those side shafts are massive.

bliksem....37" tyres is going to look MONSTER TRUCK!!!!

Will the 37's not make it a little unstable for the purpose that you are building it for?

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 10 May 2018 08:53
by davidvdm
H233 behoort .. H260 definitief. C200 weet ek nie so lekker nie. Ek sien die Aussie manne hardloop 40"-42", so 37" behoort nie probleem te wees nie.

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 10 May 2018 09:01
by davidvdm

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 10 May 2018 09:24
by Reenen
ricster wrote: 10 May 2018 08:49 haha... Reenen, as jy nie weet nie.... dan weet niemand nie......hahahaha

I would think they would be able to handle it. Those side shafts are massive.

bliksem....37" tyres is going to look MONSTER TRUCK!!!!

Will the 37's not make it a little unstable for the purpose that you are building it for?
Die ding gaan mos maar n poser wees. So groot wiele, met n ekstra stel 35" vir as mens speel.

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 10 May 2018 09:36
by ricster
hahaha.... then don't let ANYONE stop you brother..... it will definitively be a show stopper !!!!

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 10 May 2018 11:00
by Reenen
Om onderstel mee rond te stoot, het hy nog sy oorspronklikke patrol split rims op. 37" is aansienlikke vergrooting. Daar is egter maar bitter min verskil tussen die 35" en 37"...

Ek wil egter my 8 gat 37" hummvee beatlock rims op sit.

Wat spoed betref, die kar is met die 37" bande en 4.88 diffs nog steeds stadiger gegear as met die 28.5" bande en 3.5 diff wat dit oorspronklik in gehad het...

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 10 May 2018 14:20
by hugejp
:goodpost:

Mooi man!!!

Wat kos daai bande?

Watse rim size? 37 12.5 16.5??? Ek sien "do not mount on 16 inch rims" :think:

Dis mos light truck tyres né?

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 10 May 2018 20:22
by Reenen
Military spec bande.

Bande en rims kom af van hummvee. Nog splinternuut.

Bummer is ek het net 4.
Hulle is 8 gat, selfde as ou F250
Bande is onbekombaar in SA

Nice dat dit military beatlock is.