Page 4 of 4

Re: 'n Morsige affêre

Posted: 07 Jun 2017 15:06
by SJC
Ja dieselde mengsel sal werk.
Ek het dex 3 olie in myne gesit - Het errens op 'n aussie forum gelees dat dex 3 beter werk wanneer mens auto hubs in het, maar ek reken meeste sit dieselfde gl4 olie in ...

Re: 'n Morsige affêre

Posted: 07 Jun 2017 15:11
by Wilkie
Ds J wrote:Kort terugvoer: die ratkas is baie beter! Hy klik-klik van een rat na die volgende.

Ander vraag: gebruik ek dieselfde mengsel in die oordragratkas? (Ek het dit reeds so vervang :redface: )

En is 75W90 beskikbaar in 5l-kanne?
Ek het ook laas week gevra vir Castrol se 5L houers in daai olie ,maar hulle verkoop dit nie so nie..

Re: 'n Morsige affêre

Posted: 07 Jun 2017 15:14
by Tinus lotz
Jip 500ml atf die res ep75 90 dot 4

Re: 'n Morsige affêre

Posted: 08 Jun 2017 05:36
by Michael
Tinus lotz wrote:Jip 500ml atf die res ep75 90 dot 4
GL4 ou......Dot 4 is brake fluid :lol:

Re: 'n Morsige affêre

Posted: 08 Jun 2017 06:09
by Tinus lotz
Aag ja askies man gl 4 die gl 5 ga diwwe toe :rolling: :rolling: :rolling:

Re: 'n Morsige affêre

Posted: 08 Jun 2017 08:38
by Wilkie
vinger glips Tinus...... na daai morsige oilchange :blonde: :blonde: :blonde:

Re: 'n Morsige affêre

Posted: 08 Jun 2017 15:33
by Tinus lotz
Ek is half onwillig om my motor sonder olie te laat loop :confused: :confused: :confused: