Page 4 of 5
Re: Patroliax in ICU
Posted: 25 Nov 2009 14:22
by Herrie
Wys jou net - petrol Patrols never die - they only go into "low range"

Re: Patroliax in ICU
Posted: 25 Nov 2009 14:50
by Abri Hoffman

Patrol bo
Baie bly vir jou part.
Re: Patroliax in ICU
Posted: 25 Nov 2009 20:58
by Ross
Awesome news....
Very happy for you!
Re: Patroliax in ICU
Posted: 25 Nov 2009 22:37
by Pieter du Toit
Great stuff man I am overjoyed for you as well
This calls for a

- just to work of the stress!!!

Re: Patroliax in ICU
Posted: 03 Dec 2009 10:41
by Stefan
Baie bly om te hoor, dit moes baie erg gewees het!
BTW, tot waar het jy jou diff "breathers" gebring?
Re: Patroliax in ICU
Posted: 04 Dec 2009 11:12
by yamiax
UPDATE:
Daai paar "klein" goedjies wat ek wil vervang he en nie reggemaak nie, R35,000.00 labor incl. (Altinator, Starter en so aan....
BREATHERS:
Die groot ding wat ek ondervind het met ons breathers, is dat die rubber pyp gedeeltes nie baie sterk pypies is nie. Hulle trek ook baie maklik af.
Ek het die pypies (en die difflock vacuum pypies) vervang met 'n dikker wand pyp en op al die konneksies aan die metaal pypies klampe aangebring. Die agter diff se breather het ek tot hoo in die conner post gevat en die voorste breathers deur die firewall tot hoog agter die dash. Filters help ook. daar is baie op die AUS Patrol site hier oor. Ek het ook nog nie weer Difflock issue gehaat na die offening nie.
Re: Patroliax in ICU
Posted: 05 Dec 2009 14:05
by Tjaart
Lekker man
Dis goeie nuus. Wat se jou versekering? Gaan hulle betaal? Gaan jou nou 4x4 versekering kry? Wanneer ry ons? Ek is terug in Pretoria en jeuk behoorlik.
Ek is bly jou wa is reg!! Patrols don't die....easily....
Re: Patroliax in ICU
Posted: 07 Dec 2009 09:39
by yamiax
Ek het Auto & General se Adventure (4x4) versekering, so ja die manne gaan betaal. Die ouens is bleikbare bereid om tot R220k te spandeer, nou dat die engin loop. Hulle policy se slegs dat die voertuig se engin nie vervang sal word nie. So as die engin kis toe is, skryf hulle 'n voertuig af, as die engin start spandeer hulle blykbaar tot 70% van die vervangings waarde om hom reg te maak.
Die storie rek nou so uit, ek weet nie of ek hom hierdie jaar nog gaan terug kry, met baie ouens wat einde van die week sluit, en Nissan Patrol parte wat baie skaars is.
Re: Patroliax in ICU
Posted: 07 Dec 2009 10:15
by JohnBoyZA
Ek het Auto & General se Adventure (4x4) versekering
In goeie hande! Sterkte man, miskien was jy n soet seun en speel Kersvader n rol

Re: Patroliax in ICU
Posted: 07 Dec 2009 10:32
by Wynvat
Dis goeie nuus dat die versekering nou bietjie uit die blokke uit kom. Saam met jou bly!
