Page 4 of 35
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Feb 2017 19:50
by SJC
FordGuy wrote:toe maar Fanus sal jou ook help
Ja ek lag maar net.... Al twee river trips waarop ek was moes iemand my recover..

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 21 Feb 2017 19:59
by Tinus lotz
Die ford het my gesleep op die vorige een maar ek mag dit nie hard sĂȘ nie

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 28 Feb 2017 12:37
by BertJan
Raait! Ek is hierdie jaar in vir hierdie trip! Sit vir my twee voertuie op, ek bring my swaer, Andre met sy Patrol ook saam.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 28 Feb 2017 13:22
by offroadbiker
Done

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 23 Mar 2017 09:18
by offroadbiker
Is maar redelik stil op die thread ook...........
Is dit nou omdat ek nie saamgaan nie

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 23 Mar 2017 09:33
by FordGuy
dirk sit vir my ook 2 voertuie op saam my asb, baie dankie baie
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 23 Mar 2017 16:49
by Tinus lotz
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 24 Mar 2017 19:11
by Pieter B
Ek is nou beslis in.... Ek het vandag my Snomaster gaan koop. Ek wil weereens vir Tinus bedank vir die hulp by Snomaster. Ek moet nou nog net 'n dual battery system uitsorteer.
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 24 Mar 2017 19:29
by Pieter B
Ek moet net 'n foto ook plaas
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 24 Mar 2017 19:30
by Tinus lotz