Page 4 of 31
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 29 Dec 2016 20:03
by Ckaber
would love to go on this trip if there is still available spots
Cheers Clyde
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 29 Dec 2016 20:28
by Alex Roux
For this trip, spaces are unlimited.
Just indicate your wilingness to join in and your name will be added to the list on page 1 second post.
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 30 Dec 2016 07:49
by Ckaber
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 30 Dec 2016 09:00
by Wilkie
Ha Ha Ha....ek is in.....
en as ek gaan dan sal Maginty ook gaan ......anders

ek hom

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 01 Jan 2017 18:40
by Alex Roux
Mooi man!
Wie gaan die lysie opdateer?
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 01 Jan 2017 21:42
by offroadbiker
Bladsy 1
Post 2
Opgedateerde lys
Ek hou hom opgedateer.
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 04 Jan 2017 13:07
by Wilkie
offroadbiker wrote:Bladsy 1
Post 2
Opgedateerde lys
Ek hou hom opgedateer.
Dankie Dirk ...

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 06 Jan 2017 14:03
by Wilkie
Weet julle dat dit nog 10 WEKE is voor die vlg Patrol outing...>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>...dis nog do>>ers ver weg

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 12 Jan 2017 09:30
by offroadbiker
Wilkie wrote:Weet julle dat dit nog 10 WEKE is voor die vlg Patrol outing...>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>...dis nog do>>ers ver weg

Die jaarprogram is relatief ge-finaliseer, ek sit met hom op my rekenaar, sal net eers kyk wat lewer die naweek se "meeting" op en hom dan finaliseer en aan almal stuur

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 13 Jan 2017 17:45
by Wilkie
Ek sien onse lysie groei nie nou meer nie.....????
