Page 4 of 9

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 21 Nov 2016 19:08
by offroadbiker
Wilkie wrote:
offroadbiker wrote:Reelings in eerste post...............
Ja Ou maar jy het nie die co-ordinate by gesit nie ...soos jy altyd doen nie ...wats fout met jou :rolling: :rolling:
Geez... dis soos die kleuterskool - moet ek julle met n teelepel voer :oldtimer:

Aggggg ok ek sal dit more mooi by sit :lol:

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 23 Nov 2016 14:15
by Wilkie
offroadbiker wrote:
Wilkie wrote:
offroadbiker wrote:Reelings in eerste post...............
Ja Ou maar jy het nie die co-ordinate by gesit nie ...soos jy altyd doen nie ...wats fout met jou :rolling: :rolling:
Geez... dis soos die kleuterskool - moet ek julle met n teelepel voer :oldtimer:

Aggggg ok ek sal dit more mooi by sit :lol:
:think: :think: :think:

ek kyk maar sien niks nie...seker maar by verkeerde klas kamer :rolling:

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 23 Nov 2016 14:19
by offroadbiker
Jy kyk nie mooi nie - dit is daar onder reelings :oldtimer:

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 23 Nov 2016 14:21
by SJC
S 25°47'28.918" E 27°58'48.464"
Wilkie wrote:
ek kyk maar sien niks nie...seker maar by verkeerde klas kamer :rolling:
of nog by pouse... :rolling:

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 23 Nov 2016 17:47
by andredurand
Ek het daai klas ge bank se weer :rolling: :rolling: :rolling:

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 25 Nov 2016 07:59
by offroadbiker
EnSPESIAALnet vir Tinus!!!!!!!!!!!!!

Sal oom Des en sy Landrammel ons kom wys hoe word daar werklik 4x4 gery :oldtimer:

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 25 Nov 2016 17:55
by Tinus lotz
Wie is oom Des....??? En ek rol nie saam landrammels nie ....dis bad vir my street credit :rolleyes: :rolleyes: :rolleyes:

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 25 Nov 2016 20:42
by Kagiso II
ekke wil net sê ekke kanni daa wees 'ie .. ik is dan in BOTSWANA op uitreik

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 28 Nov 2016 08:08
by ama-glug-glug
Dirk, jy kan my ook bysit. Ek het laas in Mei met die Patrol gaan offroad ry.
Dit sal lekker wees om weer saam met regte 4x4's te kan kuier.

Re: Hennops 10 Dec 2016

Posted: 05 Dec 2016 16:57
by FordGuy
Saterdag 10 Desember 2016

Reelings - So min of meer

S 25°47'28.918" E 27°58'48.464"

R220 per voertuig met 4 persone

08h00 - kom bymekaar by ingang (praat nonsense en blaas wiele af)
08h30 - begin met roete
12h00 - Braai saam Zonkies - Lapa is geboek vir ons.
Bring eie dop en chop
Bring sakie hout vir braai en lekker kuier!!!!!
13h30 - Voltooi roete en vat die pad