Page 4 of 13

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 17 Jan 2017 06:39
by offroadbiker
Yep, ongelukkig is die datum reeds vasgemaak laas jaar al.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 17 Jan 2017 06:57
by Alex Roux
Michael wrote:Dirk is hoersie Swaziland datum vas?
Ek sien hy val oor die Rust de Winter Jamboree?
Hy val ook oor die Battlefield Trophy in Volksrust
Dit is maar die ding van langnaweke. Daar is nooit net een opsie nie.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 16 Feb 2017 07:16
by offroadbiker
Price increase of 80c per liter as of today:

new prices

Unleaded R 11.80
LRP R 11.85

500ppm R 11.70
50ppm R 11.75

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 16 Feb 2017 07:32
by Wilkie
Sorry Dirk ..maar is dit die brandstof pryse in Swazi.....???

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 16 Feb 2017 07:36
by offroadbiker
Yep, nuwe prys van brandstof soos van vandag af.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 16 Feb 2017 10:03
by FordGuy
Dirk haal asb my naam af van die lys sal dit nie meer kan maak nie.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 16 Feb 2017 12:34
by Wilkie
FordGuy wrote:Dirk haal asb my naam af van die lys sal dit nie meer kan maak nie.
:redface: :redface: :redface:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - Swaziland

Posted: 16 Feb 2017 21:38
by SJC
FordGuy wrote:Dirk haal asb my naam af van die lys sal dit nie meer kan maak nie.
Jou naam is nie op die lysie nie... :think:
Ps. Soek jy nog n awning?
offroadbiker wrote:Bywoning

1. David Volschenk - KAMP KOMEDANT
2. Tinus Lotz
3. Wilkie
4. Anton (Mamba)
5. Ossewa (Dawie)
6. Alex R
7. Maginty
8. Pathmaker (Graham)

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 17 Feb 2017 05:30
by Michael
Ek dink ek sal commit en my naam onder die "Miskien" lysie sit.....

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 19 Feb 2017 19:39
by Wilkie
Gaan ons weer ons vleis voor uit kan bestel vir die trip...?? :think: