Page 4 of 4

Re: Patrol Namib Extreme trip (10-16 junie 2010)

Posted: 09 Dec 2009 15:22
by JohnBoyZA
Bartho,

jammer man, ons is alreeds geboek vir Saddle Hill 20 – 23 Maart 2009. Boyz trip.

Re: Patrol Namib Extreme trip (10-16 junie 2010)

Posted: 28 Jan 2010 08:17
by bartho van wyk
i guys please send your contact details so i can send you the forms to fill in

cheers

Re: Patrol Namib Extreme trip (10-16 junie 2010)

Posted: 28 Jan 2010 09:14
by Wynvat
Hallo Bartho

Ek het gister 'n groot opdrag gekry vir daardie tyd. In hierdie tye :doh: moet 'n ou maar liggaam en siel bymekaar hou, so lyk my ons is uit.

Regtig spyt daaroor. :redface:

Re: Patrol Namib Extreme trip (10-16 junie 2010)

Posted: 28 Jan 2010 14:40
by Kagiso II
Hi daa Bartho - staan die datums 10 - 16 Jun soos is - of issa wysigings? Thanx
OU oompiemac

Re: Patrol Namib Extreme trip (10-16 junie 2010)

Posted: 29 Jan 2010 14:08
by bartho van wyk
10-16 june confirmed !!

Re: Patrol Namib Extreme trip (10-16 junie 2010)

Posted: 29 Jan 2010 21:26
by Saltman
Hi Bartho

Dis een van die trips wat nog ingeskryf moet word in my "Have Done" lys.

Ongelukkig is die Junie datum deel van die skoolvakansie en dis wereldbeker sokker, so ek en my familie is in Botswana!!!

Hopelik 'n volgende keer.

Dankie in elk geval vir jou moeite.

Herbie

Re: Patrol Namib Extreme trip (10-16 junie 2010)

Posted: 30 Jan 2010 14:07
by Alanvs
Bartho I am still very interested. I will probably be up in Namibia at that time, but if a job comes up then I have to fly out. So very dificult for me to commit until closer to the time.